LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 58 Watt Street | LekkeSlaap
+24

58 Watt Street

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 58 Watt Street
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melisma A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisma A
Saam met vriende

Dit was rustig lekker ek sal aan almal aanbeveel om daar te gaan bly.

Die huis is perfek vir ’n lekker wegbreek. As jy ’n lekker wegbreek soek is 58 Watt Street die regte plek.

Wilma F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma F
Gesin met tieners

Het heerlik gebly. Stil en rustige omgewing. Plek baie netjies en skoon.

Sal enige tyd weer hier gaan bly! Skoon en netjies. Pragtige uitsig en stil omgewing.

Aileen C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en uitsig!

Behalwe die ongelooflike aanbod, was ons kuier 'n totale verrassing. Die uitsig het ons asem weggeslaan. Ons was opgegradeer tot die boonste verdieping waar elkeen van die 3 slaapkamers, sowel as die woonkamer en kombuis, 'n volle seeuitsig het. Die kombuistoerusting was splinternuut en die wasmasjien en tuimeldroër was 'n ekstra onverwagte bonus. Ek kan hierdie verblyf met vrymoedigheid aanbeveel en ons sal nie weer op n ander plek bly as ons Gordonsbaai besoek nie

Daniel D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Dit was asemrowend.

Die verblyf was 'tops' en ons sal die webtuiste weer gebruik as ons 'n wegkom beplan, ons is baie tevrede met julle diens.

58 Watt Street's terugvoer

Beste Daniel,
Baie dankie vir julle besoek aan 58 Watt Straat. Ons sien uit daarna om julle weer vinnig terug te werwelkom.

58 Watt Street
Annalise V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise V
Gesin met tieners

Die woonstelle is ruim, netjies en skoon.

Beide gesinne was tevrede met die verblyf.

58 Watt Street's terugvoer

Beste Annalise,
Baie dankie vir julle besoek. Ons hoop om julle weer sommer gou weer te sien.

58 Watt Street
was R2 500
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
was R2 500
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
was R2 500
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wattstraat 58, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf927e6d5f36bbac85e65b3367e420205859f2411c75362bbf317ac978b352c501896b60da067b0e998a8b0b0311260fdd2ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500, nou Vanaf R1 250  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 58 Watt Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.161331053553 18.869865555254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!