Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58A Fleur Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fleur Park 58, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

58A Fleur Park is 'n selfsorg-eenheid in Fleur Park Vakansieoord, langs Gordonsbaai se strand.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste, en is direk langs Harbour Island, net 'n paar minute se stap vanaf die strand. Die kothuis is volledig gemeubileerd, en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het ’n tripelstapelbed met ’n dubbelbed onder en enkelbed bo. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oondjie met 'n stoof, oond en vierplaatstoof, asook en kookgerei. Die leefarea langsaan het 'n TV en die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die kothuis het binne- en buitebraaigeriewe en daar is parkeerplek vir 3.

58A Fleur Park is ongeveer 8 km vanaf Strand Gholfklub, en 10,5 km vanaf Somerset Mall. Die kompleks is naby talle restaurante en kroeë langs die marina.

Slaapplek

’n Bespreking by 58A Fleur Park sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir 58A Fleur Park
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 41

Jaar gelys 8

Ligging

  • Fleur Park 58, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink 58A Fleur Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fleur Park 58, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a2de7384abc7f8bb7dd2cdf355bda06eb94e801386b220c86334d8a466bbbdd616d8828c636d5dfc573e8a8dc950eb0079c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 58 Fleur Park Faure Marine Drive 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.151228439507 18.860429832016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem