LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 59 Chakas Cove | LekkeSlaap
+25

59 Chakas Cove

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan, Eenheid 59, Chakas Cove, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 495 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

59 Chakas Cove is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks oorkant die pad van die strand in Shakas’s Rock, Ballito.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n stoep. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.

Die moderne, goed toegeruste kombuis sluit 'n mikrogolfoond, wasmasjien, stoof, oond, yskas, ketel, broodrooster en ander toebehore in. Die leefarea langsaan het 'n groot TV en sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Daar is genoeg parkeerplek en die kompleks het 'n klimraam vir kinders en 'n buitebraai-area langs die swembad. Die kompleks is ook oorkant die pad van Chaka’s Rock-getypoel, en lekker naby winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by 59 Chakas Cove sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

1.6 uit 5van 1 resensie vir 59 Chakas Cove
Netheid
2.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Ocean-rylaan, Eenheid 59, Chakas Cove, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan, Eenheid 59, Chakas Cove, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00fc56768a59f717b2d22f84f7d589ee30fd672565fa84dea1116b4a90682abf4a3b9077ccb37ae7cdbcee323b182f38030c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495  per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 Ocean Drive Unit 59, Chakas Cove 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.51439 31.23085
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!