Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

59 De Villiers Drive

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-rylaan 59, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

59 De Villiers Drive bied selfsorgverblyf in Durbanville, Kaapstad. Hierdie vinnig-ontwikkelende woonbuurt spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete.

Dié verblyf maak van sonkrag gebruik sodat gaste nie deur nie beurtkrag geaffekteer word nie.

Verblyf is beskikbaar in 'n enkel- of dubbelkamer, elk met 'n privaat badkamer. Die slaapkamers het 'n dubbelbed of 'n enkelbed. Die dubbelkamer het 'n badkamer met 'n bad en die ander badkamer het 'n stort.

Die kamers het elk 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe op die perseel. Hierdie geriewe is slegs beskikbaar vir gaste wat oorbly en nie vir besoekers wat nie verblyf bespreek het nie. Daar is veilige parkeerplek en privaat ingange.

Die huis is naby hospitale, Durbanville Gholfbaan, winkelsentrums, Kaapstad se middestad, asook verskeie natuurlike en geskiedkundige besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir 59 De Villiers Drive
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • De Villiers-rylaan 59, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 59 De Villiers Drive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-rylaan 59, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe97a7595a8d64ef2f1d1113f9a6d412630edf37b5e3f2996107fb6c08b143a50b5026ebe0cdb8c91e7b0a63af11bb9a61e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 59 De Villiers Drive Valmary Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.83743 18.65596