Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

59 LongSantos

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir 59 LongSantos
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Vorne P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vorne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best holiday home I have ever been to.

The owner Jaco was very helpful and friendly really made us feel at home. Everything about the place was fantastic not 1 bad thing to complain about. The clean pool and fantastic view of the beach and very safe wow definitely going back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

59 LongSantos se terugvoer

Hi Vorne

Thank you for the review, we are glad you enjoyed your stay with us. It was really a pleasure hosting you and your family.
Thank you for leaving the unit in such a nice and clean manner after your stay, highly appreciated.
Hope to see again soon.
Regards
Jaco

59 LongSantos
Denise K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig oor see. Veilig en rustige omgewing.

Eenheid goed toegerus. Jaco en Lindi is baie vriendelik en laat jou tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

59 LongSantos se terugvoer

Hi Denise
Baie dankie vir die goeie terugvoer ,ons is bly julle het dit geniet hier by ons. Dit was regtig 'n plesier, sien julle hopenlik sommer gou weer.
Vriendelike Groete
Jaco en Lindi

59 LongSantos
Robin D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

My husband and I visited this accommodation for our honeymoon.

59 LongSantos was the perfect place to get away for a few days and we enjoyed every minute. From the moment we walk into the house we were thoroughly impressed. Beautiful view its gorgeous to wake up to the sunrise over the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alden T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alden T
Gesin met tieners

Perfekte wegbreek met luukse uitsigte en asemrowende atmosfeer.

59 LongSantos is definitief geskik vir ’n lekker gesellige vakansie breek van die ‘hustle en bustle’ in vandag se lewe. Ontspanning in die hartjie van CBS met die gasvryste gasheer wat daar is. Die verblyf tick al die boksies en is ideaal om die Suid-Kaap se ongelooflike skoonheid vanaf te verken. Ons batterye is weer vol gelaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

59 LongSantos se terugvoer

Hi Alden en Gesin, Ons is baie bly dat julle dit hier geniet het by ons en sien uit na julle volgende kuier by 59 LongSantos. Baie dankie vir die manier hoe eenheid agter gelaat is, alles baie netjies en skoon.
Waardeer.
Vriendelike groete Jaco

59 LongSantos
Davirlene F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davirlene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Gasvryheid was goed. Uitsig is asemrowend. Kan beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

59 LongSantos se terugvoer

Baie bly dat julle dit hier by ons geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms te sien

59 LongSantos
Ansa V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig.

Alles was 5-ster, goed ontvang, lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

59 LongSantos se terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het, Ansa. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien!

59 LongSantos
Michael E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Te mooi vir woorde. Baie skoon en gerieflik. Dennis het ons met oop arms verwelkom. Die plekkie sien ons vir seker weer. Die sonopkoms was te pragtig. Baie dankie Dennis vir jou gasvryheid, veral die gesels. Ons sien jou vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

59 LongSantos se terugvoer

Dit was net n plesier om vir jou en Zanie hier by ons te kon verwelkom, Michael. Ek het die gesels net so geniet. Ons is baie bly dat julle dit hier aangenaam gevind het. Julle is enige tyd weer welkom by ons!

59 LongSantos
Johan C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties met uitsonderlike uitsig oor Mosselbaai.

Om te arriveer met mense soos die eienaar is fantasties. Wyn, lemoensap and chocolates het ons ingewag. Geselskap uitsonderlik en met `n swembad was dit `n fees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

59 LongSantos se terugvoer

Dit was vir ons net so 'n plesier om julle hier by ons te kon verwelkom. Baie dankie vir die lekker gesels. Kom kuier weer.

59 LongSantos
Johan J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vanaf die baie vriendelike ontvangs tot en met die laaste wegry was alles net 100%. Ons kom beslis weer!

Die gasheer en sy vrou gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Die woonstel en omgewing om die huis was die heeltyd baie skoon en netjies. Die swembad was altyd baie blink-skoon, en is 'n reuse bate tot die kompleks. Die kleinerige kombuis en badkamer kan 'n probleem skep as daar meer as een gesin woon, maar dit kan met goeie beplanning oorkom word. Die groot kuier-stoep met sy lekker uitsig is sekerlik die beste deel van die woning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

59 LongSantos se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle die wegbreek hier by ons geniet het en dit was lekker om saam met julle te verkeer. Julle is meer as welkom in die toekoms en baie dankie dat julle die woonstel so skoon gelos is. Net vir informasie aan toekomstige gaste, ons maak net voorsiening vir 1 gesin of 'n groep van maksimum 4 persone per bespreking.

59 LongSantos
Dirk V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend! Ek het nie genoeg woorde nie! Die plek is 'n 10 ster!

Wow! Was ons nou vir jou weggeblaas deur die prag plek en mense! Baie privaat met die mooiste mooi uitsig! Filterkoffie! veilige parkering in motorhuis, baie ruim! Word wakker met die branders en dolfyne of 'n walvis wat blaas! O absoluut fenomenaal! Eg Wes-Kaap! Stil en rustig. 'n Ware juweel met die eienaar wat die plek en sy geskiedenis ken en graag vertel! Mens is sommer hernu oornag! Baie baie dankie Dennis! Kan nie wag om weer te kom kuier nie! Vriendelik groete en verlange!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

59 LongSantos se terugvoer

Baie dankie aan julle twee vir die uitsonderlike resensie. Ons het dit net so geniet om julle hier by ons te gehad het en is baie bly dat julle dit geniet het. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms en baie dankie dat die woonstel so skoon gelos het, dit word baie waardeer.

Vriendelike groete.

59 LongSantos
Anneke R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke R
Gesin met klein kinders

Was fantasties.

Baie vriendelik ontvang, perfekte wegbreekplek, pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

59 LongSantos se terugvoer

Baie bly dat julle dit hier by ons geniet het, Anneke. Ons hoop om julle weer te sien.

59 LongSantos
Karen M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Plekkie is mooi, netjies, skoon, veilig en regtig waarde vir geld. See uitsig is baie mooi en Dennis en sy vrou is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

59 LongSantos se terugvoer

Dit was net n plesier om vir jou en Heinz hier by ons te kon huisves, Karen. Ons hoop ons sien julle weer hier in die toekoms.

59 LongSantos
Elri S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en gekuier in 'n lieflike plekkie!

59 LongSantos sal ons definitief weer sien. Vriendelike ontvangs, die woonstel is skoon en gerieflik ingerig met alles (en meer) wat mens nodig het vir jou verblyf. Filterkoffie, 'n bottel wyn en elektriese komberse was 'n bonus. Die privaat swembad en braai is wonderlik en mens moet so lekker daar kuier in die somer. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

59 LongSantos se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike kommentaar aangaande ons woonstel, Elri.
Dit was vir ons net so lekker om julle hier te kon verwelkom. Ons sien uit na 'n volgende kuier.

59 LongSantos
Helena S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Netjiese, bekostigbare verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker dié plek aanbeveel en teruggaan.

Oulike eienaars, naby aan Santos-strand. Pragtige uitsig! Privaat swembad 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dennis en Aggie het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Sien sterre hierbo. Sal die verblyf vir vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P
Gesin met klein kinders

Very friendly and welcoming owners.

The place is well maintained and comfortable. It truly is value for money. My next visit will certainly be in the warmer weather though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 59, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkOTMyOTJkLWVhNjktNDVlYi1iOWIwLWEzMGI4MWVkNjZmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 59 Lang Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.174371932926 22.132090495701