Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

59 on True North Guest Rooms

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 True North-pad, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

59 on True North Guest Rooms is in die vriendelike voorstad Mulbarton in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied 'n rustige atmosfeer gepaard met 'n Franse industriële-kultuur.

Daar is 7 en suite-slaapkamers, elk met 'n TV, sekere DStv-kanale, 'n yskassie en 'n lessenaar. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar. Die gastehuis het 'n pragtige veranda waar gaste vars scones en 'n koppie tee of koffie kan geniet. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Daar is 'n omsetter wat beteken dat die verblyf nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, 'n gesin wat wil wegbreek of iemand in die hospitaal besoek. Die eiendom is ongeveer 3 km vanaf die Glen Mall geleë, en daar is teaters en restaurante in die omgewing. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 33 km van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir 59 on True North Guest Rooms
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 59 True North-pad, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng
  • Gaste dink 59 on True North Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 True North-pad, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtD7KcriDIyAQXEiHFoYz6QQpFYBDhJ3a9xKru4IkKmlcgwRmeM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 59 True North Road Mulbarton 2059 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.294459618716 28.053620728836