5A Castleton

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

5A Castleton bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis in 'n sekuriteitskompleks in Castleton Resort in Plettenbergbaai.

Dié dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping. Die eerste en tweede kamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers waarvan 1 'n en suite-badkamer is. Bad- én stortgeriewe is beskikbaar.

Die woonstel beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n TV.

Die Castleton-kompleks bied toegang tot restaurante, strande en winkelsentrums in Plettenbergbaai. Die veilige vakansieoord het sy eie restaurant en kroeg, sowel as 'n putt-putt-baan en swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by 5A Castleton sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5A Castleton gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za