Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5C Sandra Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandra Place 5C, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

5C Sandra Place bied selfsorgverblyf op 'n lieflike eiendom in Ballito, net 100 m van die strand af, en naby verskeie winkels en restaurante.

Verblyf word aangebied in 'n hoofhuis en in 'n aparte selfonderhoudende woonstel. Die hoofhuis en die woonstel kan saam verhuur word vir groepe van 11 gaste.

Die hoofhuis is 'n groot gesinshuis met slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers op die boonste vloer, waarvan 3 en-suite is. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer met skuifdeure wat na 'n patio lei met 'n grasperk en 'n see-uitsig.

Die selfonderhoudende woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind onder 10 jaar en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en sy eie oopplan-kombuis en -sitkamer.

Gaste in die hoofhuis en die woonstel het 'n gedeelde gebruik van die tuin en swembad. 'n Huishulp kan teen 'n ekstra fooi gereël word.

Die instansie laat 'n maksimum van 1 klein hondjie toe indien dit vooraf gereël word. Daar is 2 katte op die perseel, so die honde moet met katte oor die weg kan kom.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir 5C Sandra Place
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sandra Place 5C, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 5C Sandra Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandra Place 5C, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46a9f4df5e4c16ee1d70e6258eb6ee02146bf4d434167afda7edbf4c4158ed9a63c8a4431e5667dc58d265429feed1dc3f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 5C Sandra Place Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.539516451038 31.215698181516