@ 5 Linkside

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@ 5Linkside is 'n gastehuis in die kusdorpie Mosselbaai. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers wat op soek is na 'n stil atmosfeer.

Verblyf bestaan uit een elegant-versierde kamer. Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het skuifdeure wat na 'n houtdek en 'n goed versorgde tuin lei. Die kamer sluit ook 'n TV met DStv, kluis en lugversorging in. Beskuit, tee en koffie word in die kamer voorsien. Geskenkbewyse vir 'n buffet-ontbyt by Gannet Restaurant (7:00-10:00) word ingesluit vir elke gas vir tydperk wat hul oornag. Geen braaigeriewe is op die perseel beskikbaar nie.

Besienswaardighede in Mosselbaai sluit die Mosselbaai Seiljag-en-bootklub, Cape St Blaize-vuurtoring, St Blaize-wandelpad, Mosselbaai Gholfklub, The Old Joinery en die oorlogsgedenkteken in. Zorgfontein Wildplaas en Botlierskop Privaat Wildreservaat. Verskeie doendinge vir adrenalienvrate sluit haaihokduik, skeepswrakduik, kragbootry, township-toere, reksprongswaai en valskermspring in.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Geriewe

  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ 5 Linkside gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]