LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 5th Avenue Guest House | LekkeSlaap
+6

5th Avenue Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir 5th Avenue Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Theewaterskloof M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theewaterskloof M
Enkelreisiger

Goed.

Dit was goed gewees, dankie.

5th Avenue Guest House's terugvoer

Baie dankie Mr Opperman.

Dit was 'n groot plesier om u hier te he, en ons hoop dat as u ooit weer in die omgewing is dat u sal kom inloer. Ons hoop om Mr gou weer te sien

Vriendelike Groete
Angie

5th Avenue Guest House
Delene L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delene L
Besigheidsreis

Aangename energie in die plek!

Slaap en ontbyt was heerlik in 'n rustige omgewing met 'n aangename gasheer.

Susan D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D
Enkelreisiger

Ek het my verblyf geniet. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

Baie dankie aan al die personeel. Julle het my regtig baie tuis laat voel.

Johan J - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Besigheidsreis

Baie vriendelike personeel wat my bederf het met verwarmde kamers en puik etes.

Die kamers is smaaklik versier en die klein goedjies het 'n blywende indruk op ons gemaak. Die rustige en veilige omgewing is baie belangrik.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 67, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1NzU4NDM4LTIzMTgtNDdjMS05M2UxLWU3MTlmZTNlYzhlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 67 5th Avenue Edenvale 1609 Gauteng 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -26.14295 28.15064
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!