5th House B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

5th House B&B is in een van Plettenbergbaai se spog areas geleë, slegs 2 minute se stap van die hoofstrand af. Dié pragtige ou klipgebou het sy naam te danke aan die feit dat dit maar die vyfde huis is wat destyds in dié dorp gebou is.

5th House beskik oor 4 gerieflike dubbelkamers. Elke kamer het 'n en suite- of privaat badkamer. Ons beddens is van hoë gehalte om aan jou 'n goeie nagrus te besorg. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n volledige ontbyt in ons eetkamer of op die oop dek geniet.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, asook Plett Rage of stundente groepe, ram- of hennepartytjies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5th House B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za