5th House B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Ocean-Room
B&B
Look-Out Room
B&B
Sand Room
B&B
Lagoon Room
B&B
Belasting en Ekstras
Ons laat ongelukkig nie kinders onder 12 toe nie.
Let daarop dat daar nie TV's in die kamers is nie, maar slegs by ontvangs.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, asook Plett Rage of stundente groepe, ram- of hennepartytjies.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Kansellasiebeleid:
Slegs skriftelike kansellasies word aanvaar.
5th House B&B behou die reg voor om die volgende kostes te verhaal:
- 30% kansellasiefooi op die volle besprekingsbedrag indien jy na bevestiging kanselleer.
- 50% kansellasiefooi op die volle besprekingsbedrag indien 39 - 15 dae voor die inklokdatum kanselleer.
- 100% kansellasiefooi op die volle besprekingsbedrag indien 14 dae of minder voor die inklokdatum kanselleer.
Verblyf is op eie risiko en die eienaars en personeel sal nie aanspreeklik gehou word vir beserings of verlies, hoe dit ook al teweeg gebring is nie. Besprekings is onderworpe aan natuurrampe of enige omstandighede wat dit onmoontlik maak om gaste te akkommodeer, in welke geval die volle bedrag sonder verhaal terugbetaal sal word.

Gaste wat na 5th House B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za