Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Amore

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir 6 Amore
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gj J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gj J
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf.

Ons het baie lekker gebly, skoon en netjies, baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Solené L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solené L
Gesin met tieners

Uitgerus en lekker vakansie.

Dit was heerlik dankie. Lekker gebly. Gerieflik. Lekker geslaap. Baie stil gebied en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed a clean house fully equipped and close to everything. Very neat.

Felt like home. The house is equipped with all and more than what you need. It is neat and in a safe environment. It exceeded my expectations. The welcome note was also heartfelt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandra M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandra M
Saam met vriende

Sal beslis aanbeveel.

Dit is 'n lekker stil area van Hartenbos en loopafstand van die winkelkompleks (as jy hou van loop) en van die strand af. Dit is lekker ruim en het alles wat jy nodig het om jou verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marléna K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marléna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek was netjies met aankoms.

Naby die mall in Hartenbos en ook naby die see, goeie ligging. Toe erfie agter vir hondjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G
Saam met vriende

Beslis waarde vir geld.

Yolanda is baie vriendelik, behulpsaam en akkommoderend. Die huis was wel ingerig en voorsien die basiese benodighede. Sal beslis weer gebruik maak van hierdie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debra N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra N
Saam met vriende

A place to visit, very cosy, spacious and close to shopping centres or mall.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein P
Gesin met tieners

Gerieflik geleë en goeie waarde vir geld.

Baie gerieflike, ten volle toegeruste eenheid, naby aan alles. Puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Spioenkop-laan en Ysterspruit-laan, Amore 6, Hartenbos, 6008, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb375c8b7bde2d285c47abd2d27d89831172d8458a9c0ce8c18f8386a778ed14327e4b4ee291807f669af134b52abe692cf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Corner of Spioenkop Avenue and Ysterspruit Avenue Amore 6 6008 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.132764602077 22.110827912828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem