30% af Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Foulkes Point Akkommodasie by Whole Villa African Queen | LekkeSlaap
+77
+77

Whole Villa African Queen

2 resensies
Selfsorg
  • Op die Nippertjie-aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R3 180 R2 226 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dageraadstraat 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

6 Beeds Apartment is 'n selfsorgvakansiehuis in Jeffreysbaai wat ook bekendstaan as J-Bay. Die huis is opgedeel in 2 aparte eenhede en die perseel bied 'n 180°-see-uitsig en dit is slegs 'n paar minute se stap vanaf Jeffreysbaai se bekende kuslyn.

Die 2 dele het slaapplek vir onderskeidelik 6 en 4 gaste. Albei is stylvol ingerig met 'n tikke Afrika-sjiek. Daar is swaar Rhodesiese houtwerk, leer, kiaatstoele en interessante kunswerke. Die leefareas is ruim en het oopplan-uitlegte. Die leefareas lei na balkonne.

Die kombuise is ten volle toegerus vir selfsorg en sal die middelpunt wees van onvergeetlike partytjies rondom heerlike aandetes wat binne of buite op die dek geniet kan word, waar die vars seelug as atmosfeer dien.

Die boonste woonstel het een van die beste uitsigte vanaf die twee terrasse. Die huis is veilig en word opgepas deur 'n sekuriteitsmaatskappy. Die huis is op 'n dubbelerf geleë wat omhein is.

Hierdie bekende branderplankrybestemming is die tuiste van 'n hele rits besienswaardighede, ongerepte strande en die beste branderplankrygolwe in Suid-Afrika. Jeffreysbaai is 'n pragtige kusdorpie in die Oos-Kaap en is omtrent 'n uur se ry van Port Elizabeth af.

Slaapplek

’n Bespreking by Whole Villa African Queen sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Kroaties
  • Duits
  • Italiaans
  • Pools
  • Russies
  • Switsers

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 2 resensies vir Whole Villa African Queen
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Dageraadstraat 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Whole Villa African Queen het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 180
Vanaf R2 226
per nag (plek vir 10)
was R3 180
Vanaf R2 226
per nag (plek vir 10)
was R3 180
Vanaf R2 226
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dageraadstraat 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYZDkz8vzFMeb247BrwJCGi7ZLrz4aF7tLIJN1RGEpdgBfB4zYW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 180, nou Vanaf R2 226  per nag (plek vir 10) 2 5 1 3 6 Dageraad Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 09:00 -34.060237032273 24.924832284451
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za