LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 6 Boel Se Droom | LekkeSlaap
+14

6 Boel Se Droom

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 12 Nov 2020 tot 13 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Felicia-singel 33, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 868 R1 401 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

6 Boel Se Droom is 'n selfsorghuis in Langebaan. Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en is net 10 minute se ry van die strand en ander besienswaardighede in die area af.

Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met die nodige toebehore om maaltye voor te berei en daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Weens 'n tekort aan water sal wasmasjiene nie beskikbaar wees, tensy gaste vir 7 dae of langer bespreek het nie.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 2 ingeboude braai-areas. 'n Motorhuis is vir 1 voertuig beskikbaar. 6 Boel Se Droom is ook 'n entjie se ry vanaf Sunnypark Pretpark, 10 minute vanaf Langebaan Country Estate en 15 minute vanaf Mykonos Country Estate.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 Boel Se Droom sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Felicia-singel 33, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 868
Vanaf R1 401
per nag (plek vir 6)
was R1 868
Vanaf R1 401
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Felicia-singel 33, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAekczV1vv6lNcdPhQLxqFiAfJF65Aq7o0ZlbmsiImneRD2SevGU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 868, nou Vanaf R1 401  per nag (plek vir 6) 33 Felicia Crescent Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.0959669 18.0460055
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!