LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 6 Buxtehude | LekkeSlaap
+29

6 Buxtehude

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 25 Jul 2021 tot 5 Aug 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 29, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 765 R1 236 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

6 Buxtehude bied verblyf in 'n veilige seefront-kompleks in die kusdorpie, Ballito. Die prentjiemooi dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat opsoek is na 'n ontspannende kuswegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die badkamers het bad- en stortgeriewe.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n eetarea en lei na 'n balkon met 'n etenstafel, keteldrom en sonstoele. WiFi is beskikbaar.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit, Ballito Junction Mall, Zimbali Buiteklub, Ballito Lifestyle Centre, swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderry, visvang en voetslaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 Buxtehude sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1 Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir 6 Buxtehude
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ocean-rylaan 29, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 6 Buxtehude het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 765
Vanaf R1 236
per nag (plek vir 6)
was R1 765
Vanaf R1 236
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 29, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA288e00b9499225d939f58afae5c41170b6dbef4ecccd2695b78e877a512ce595b50fb4d0d34294c85d9b9a073f82510d848f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 765, nou Vanaf R1 236  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 29 Ocean Drive Chakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.5110146 31.2317073
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!