6 Doreanne's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

6 Doreanne's Place is 'n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Langebaan. Die ligging is puik, net 5 minute vanaf Mykonos Casino, die strand en Laguna Winkelsentrum.

6 Doreanne's Place is ten volle gemeubileer en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer deel die tweede aparte badkamer. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas, mikrogolf, ingeboude oond en stoof, en 'n wasmasjien.

Die leefarea het 'n eetkamerstel met 6 stoele en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Daar is 'n gaste-toilet. En die leefarea lei na 'n patio met 'n ingeboude braaiplek. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.

Weens die watertekort is geen wasmasjien beskikbaar nie, tensy gaste 7 dae of meer bespreek.

Slaapplek

'n Bespreking by 6 Doreanne's Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 6 Doreanne's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 383 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za