Zimbali Akkommodasie by 6 Driftwood | LekkeSlaap
+29

6 Driftwood

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Mei 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachwood-rylaan, Port Zimbali, Zimbali, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 333 R4 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

6 Driftwood is 'n selfsorghuis op Zimbali Coastal-landgoed, naby die landgoed se gemeenskaplike geriewe geleë.

Dié dubbelverdieping-vakansiehuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het matvloere, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer, en die derde kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n deurgang na 'n halfslaapkamer met 2 enkelbeddens vir 2 klein kinders.

Die kombuis is volledig toegerus met al die nodige toerusting om maaltye voor te berei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die huis het 2 sitkamers en een van hulle het ook 'n kroegarea. Die sitkamer lei na 'n binnehof met 'n Jacuzzi en 'n gasbraai-area waar gaste kan kuier. 'n Dubbeldeur-motorhuis is beskikbaar vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 Driftwood sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beachwood-rylaan, Port Zimbali, Zimbali, 4439, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R5 333
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
was R5 333
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachwood-rylaan, Port Zimbali, Zimbali, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAECJx3TBNbcqB0EfVQjKHePvV3nf1sPtsdAS6Nk7LiyId3BrqbD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R5 333, nou Vanaf R4 800  per nag (plek vir 6) Beachwood Drive Port Zimbali 4439 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.551225 31.203215
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za