6 Hilton Court Knysna
Opsomming van Resensie
Corlia K - Nov 2020
Gemiddeld
Netjiese woning. Baie sentraal, met veilige parkering. Eienaars baie hulpvaardig en vriendelik.
Johan P - Jan 2020
Gemiddeld
Goeie verblyf, goed toegerus en netjies.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Jw, baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle Hilton Court geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michael en Vicki.
Fiona M - Sep 2019
Gemiddeld
Lovely stay.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Dear Fiona,
Many thanks for the great review you have left us. We are very pleased that you enjoyed your stay and we look forward to seeing you guys again in the future. We will pass the kind words on to Michelle, she always does and is willing to go the extra mile for all our guests.
Have a wonderful week,
Kindest Regards,
Michael and Vicki
Ria M - Sep 2019
Gemiddeld
Kan aanbeveel net vir jong mense.
Lees meer6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Ria,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer oor die items wat julle genoem het.
Dis maar moeilik met die beddens want sommige mense verkies 'n harde bed en sommige mense verkies 'n sagte bed.
Daar is wel 'n hysbak in die parkeerarea wat julle kon gebruik het.
Ek sal die kompleks se bestuur raadpleeg oor die pomp wat gereeld aangaan.
Ons is jammer u het onveilig gevoel. Ons het nog nooit 'n insident by Hilton gehad nie. Ons sal voorstel dat julle volgende keer by 15 Seahorse bespreek - dit is naby aan die waterfront en is op die tweede verdieping.
Weereens dankie vir die terugvoer ons sal kyk wat ons kan doen om dit beter te maak.
Groete en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Louis V - Jun 2019
Gemiddeld
Mooi skoon netjies en veilig.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Louis, Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is in ons noppies dat julle Hilton Court geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michael.
Gerber D - Mei 2019
Gemiddeld
Gemiddeld.
Lees meer6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Gerber,
Dankie vir jou terugvoer, ek is jammer oor die items wat julle nodig gehaad het, ons is altyd beskikbaar en sou die kaans waardeer het om dit reg te stel terwyl julle nog by die eenheid was. Die Skyworth boks is soms tricky maar die pakket is wel n "full boquet" ons sal kyk na n "how to guide" om dit makliker te maak. Ek laat weet vir ons agent om die ander items reg te stel en weereens dankie vir die boodskap.
Ons hoop om u weer in die toekoms te sien. Alles van die beste en dankie vir julle ondersteuning!
Groete,
Michael en Vicki
Gideon V - Feb 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Gideon
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is in ons noppies dat julle Hilton Court geniet het.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Groete, Michael.
Jaco B - Nov 2018
Gemiddeld
Ongelooflik geleë waar alles bekombaar is deur te stap.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Jaco, Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is in ons noppies dat julle Hilton Court geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Alles van die beste
Groete
Michael en Vicki
Douw F - Okt 2018
Gemiddeld
Die plek was baie netjies en goed uitgelê. Kan dalk net so bietjie opgradeer op hul eetgerei en breekware.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Douw,
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is in ons noppies dat julle Hilton Court geniet het. Ons gaan dadelik kyk na die eetgerei en breekware en baie dankie vir die voorstel en terugvoer!
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Alles van die beste.
Groete
Michael
Vicki
Marilyn H - Okt 2018
Gemiddeld
Heerlike, rustige area en stapafstand vanaf inkopiesentrum wat beslis waarde vir jou geld maak!
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Marilyn, Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle Hilton Court geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michael.
Hendrik B - Apr 2018
Gemiddeld
Baie lekker.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Hendrik, Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle Hilton Court geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michael
Leon V - Apr 2018
Gemiddeld
Aangename, skoon en goed toegeruste wooneenheid in 'n wel geleë kompleks.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Rochelle, Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering.
Ons is baie bly dat julle Hilton Court geniet het.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Groete, Michael
Tracy H - Mrt 2018
Gemiddeld
Such a lovely place, we wanted for nothing.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Dear Tracy, Thank you very much for the great review. We are ecstatic that you loved your stay and can't wait for you to stay over again in future.
Kindest Regards, Michael
Karel V - Jan 2018
Gemiddeld
Die woonstel kort verkoeling in al vertrekke. Verskriklik warm en bedompig. Die parkeer basement onder water sodra dit reën.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Kallie, Baie dankie vir U terugvoering, ons sal vir seker kyk na verkoeling vir die eenheid en ons sal die kompleks beheer ligaam laat weet oor die water in die basement. Ons is bly dat julle Hilton Court geniet het en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Alles van die beste. Groete, Michael
Bevan C - Jan 2018
Gemiddeld
Lekker sentraal.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Bevan,
Baie dankie vir u terugvoering, ons is baie jammer om te hoor van die insekte. Ons het die komplex beheer ligaam in kennis gestel en dit wil voorkom dat as gevolg van die onlangse brande en reen die goggas 'n problem is in die groter Knysna.
Ons het wel 'n plaagbeheer laat uit kom om vir ons te berook, soms is moeder natuur maar net nie aan ons kan nie, ons doen wel soveel as wat ons kan om sulke goed te verhoed en soos altyd vra ons dat ons gaste ons dadelik laat weet van enige kwessies sodat ons dadelik 'n plan kan maak en help. Die stort seb ryvulling is 'n room kleur en vorige gaste het ook laat weet daarvan, ons sal dit oor bryvulling sodat daar nie enige aannames is nie. Ons vervang ook die handel in die sort soos u laat weet het. Baie dankie. Weereens wil ons se baie dankie vir julle ondersteuning, ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michael
Janette B - Nov 2017
Gemiddeld
Veilig en netjies.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Janette,
Hierdie is verseker baie positiewe terugvoering! Ons is baie in ons noppies om te sien dat julle Hilton Court geniet het en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!
Alles van die beste.
Groete,
Michael
Jolanda D - Nov 2017
Gemiddeld
Netjiese en lieflike plek om te bly.
Robyn S - Nov 2017
Gemiddeld
Great place!
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Dear Robyn,
Thank you very much for the great review, We are ecstatic that you loved your stay and can't wait for you to stay over again in future!
Kindest Regards,
Michael
Basie C - Aug 2017
Gemiddeld
Alles volledig toegerus en geen tekortkominge nie.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Basie,
Ons waardeer julle ondersteuning opreg en ons wil ook net sê baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit beteken vir ons regtig baie.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien, lekker week verder vir julle!
Groete
Michael
Janine P - Jul 2017
Gemiddeld
Ongelooflik lekker!
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Janine
Baie, baie dankie vir julle positiewe terugvoering en ondersteuning.
Ons is baie bly dat julle Hilton Court geniet het.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete, Michael.
Conroy K - Jul 2017
Gemiddeld
Baie gemaklik.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Conroy,
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering! Ons is baie bly dat julle Hilton Court geniet het en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Michael
Jerobeam L - Jul 2017
Gemiddeld
Die beste plek vir 'n wegbreek.
Lees meer6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Jerobeam,
Hierdie is vir seker baie positiewe terugvoering, Ons is baie in ons noppies dat julle Hilton Court geniet het! Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien! Alles van die beste !
Groete, Michael
Hannes L - Mei 2017
Gemiddeld
Alles was mooi en baie skoon en ons het heerlik daar gekuier en dit was op die regte plek geleë. Ek kan die verblyf aanbeveel.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Hannes,
Ons waardeer julle ondersteuning opreg. Ons wil ook net sê baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit beteken vir ons baie.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Groete, Michael
Wernen A - Mei 2017
Gemiddeld
Awesome, privaat, sentraal, rustigheid, familie het beslis 'n baie baie goeie tyd gehad met alles rondom Hilton Court.
Lees meer6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Vernon,
Die is inderdaad wonderlike terugvoering, dit word opreg waardeer!
Ons wil net weereens se baie baie dankie vir julle ondersteuning!
Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hulle tyd by Hilton Court geniet het.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete, Michael Jones
Carl G - Mei 2017
Gemiddeld
Baie beïndruk met verblyf, sal beslis aanbeveel.
6 Hilton Court Knysna se terugvoer
Beste Carl,
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering!
Ons is baie bly dat julle Hilton Court geniet het!
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!
Groete, Michael
- Kapasiteit: 0 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Fitchatstraat 29, Hilton Court 6, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom