6 Kingston Place
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 10 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alana V - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alana V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lieflik.
Die plek was mooi netjies en skoon. Was vir ons lekker om net te kon ontspan en rustig te wees. Baie veilig en 'n vakansie atmosfeer al was dit net 'n naweekwegbreek. Die eienaars was baie tegemoetkomend deur te help dat ons wel ons wegbreek kon geniet. Sal vir seker weer gaan.
Thea se Terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit is vir ons ń groot plesier om gaste tuis te laat voel.
Bly julle kon rus!
Tot ń volgende keer!
6 Kingston Place
Avril S - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Avril S
Gesin met tieners
Awesome, definitief hier kom ons weer.
Thanks for giving attention to detail. Daai klein maklik-vergeet items was beskikbaar. The updates of load shedding schedules was spot on on a regular base, dankie.
Thea se Terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Julle welkom enige tyd. Take care until next time.
6 Kingston Place
Saskia S - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Saskia S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wat 'n amazing plek!
Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Daar is alles wat jy nodig het, tot 'n braaibak en tongs! Iets wat ek en verloofde vergeet het! Die eienaar is so aangename mens, mal oor hoe netjies die plekkie was. So naby aan alles. Baie dankie.
Thea se Terugvoer
Baie dankie Saskia. Dit is ń groot plesier. Tot volgende keer. Groete.
6 Kingston Place
Colleen S - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Colleen S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Vreeslik lekker. Lekkerste vakansie wat ek al ooit gehad het.
6 Kingston place is skoon, netjies, eienaars baie vriendelik. Sal weer teruggaan. Baie dankie!
Maritha B - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Maritha B
Gesin met klein kinders
Netjiese en gerieflike verblyf naby die strand.
Baie netjiese en gerieflike woonstel met goeie uitleg.
Thea se Terugvoer
Beste Maritha,
Baie dankie vir die terugvoer en sommer ook vir die skoonmaak voor jul vertrek.
Beste wense,
6 Kingston Place
6 Kingston Place
Willie B - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Willie B
Gesin met tieners
Kon heerlik uitrus en die eienaars, Thea en Casper, het regtig uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.
Die eienaar, Casper, het geen moeite en tyd ontsien om ons te help toe ons voertuig se battery op die oggend van ons vertrek onklaar geraak het. Hy het die eienaar van 'n batterywinkel geskakel en gereël dat die eienaar vir ons sy besigheid voor normale besigheidsure kon oopsluit sodat ons `n nuwe battery kon koop. Ons is baie dankbaar vir hierdie gebaar.
Thea se Terugvoer
Beste Willie,
Dis 'n groot plesier, bly ons kon help. Baie dankie vir die wyn!
Vriendelke groete,
6 Kingston Place
6 Kingston Place
Diana P - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Diana P
Gesin met klein kinders
Baie dankie, ons het baie lekker gebly.
Die woonstel was skoon en netjies. Dit het alles in wat jy benodig. Daar is ook restaurante naby en aktiwiteite vir die kinders.
Elmareth M - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elmareth M
Heerlik.
Dit was lekker om in so 'n skoon, ruim en goed toegeruste woonstel te bly. Die diens was absoluut puik en ons agent ook puik.
Thea se Terugvoer
Baie dankie, ons streef daarna om dit so gerieflik moontlik te maak. Bly julle het dit geniet.
6 Kingston Place
Michelle B - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Michelle B
Saam met vriende
Lekker.
6 Kingston Place was skoon en netjies.
Gerhard G - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerhard G
Gesin met tieners
Gerieflike, skoon, goed toegeruste en veilige eenheid.
Eenheid baie goed toegerus, baie netjies en in 'n veilige omgewing. Thea het beslis die ekstra myl geloop om seker te maak ons is gerieflik en dat alles in plek is. Baie dankie!
Thea se Terugvoer
Baie baie dankie. Waardeer julle opregtheid en die netheid van die woonstel met jul vertrek ook baie. Groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms. Thea
6 Kingston Place
Gaste wat na 6 Kingston Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |