Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Kingston Place

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook op die perseel is verbode.
Daar is 'n sleutelboksie by die voordeur.
Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.
Slegs die gaste wat bespreek het, mag oornag.
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.
'n Breekskadedeposito word vereis wat ook vir skoonmaak gebruik sal word indien die woonstel in 'n ongunstige toestand gelaat word.
Enige gevlekte beddegoed moet dadelik deur die gas gewas word.
Wees spaarsamig met die water en elektrisiteit.
Lees asb. die lêer met die reëls om jou verblyf gemaklik te maak.
Wees versigtig met die toebehore. Instruksies word voorsien.
Besoekers word toegelaat mits die eienaar dit goedkeur.
Sleepwaparkeerplek kan vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trinidadrylaan, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2db0021dee36979d57c39c27210fedbbe2e67ba8e59f20ad40c6a34dc8a57cdef927052c181b119d6d2b5c32271ef5bac2b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Trinidad Drive Aston Bay 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.073837255487 24.913259893656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem