Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 La Digue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Digue Place 6, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

6 La Digue is 'n selfsorghuis langs die kanale in St Francisbaai. Dié vakansiehuis spog met 'n vasmeerplek vir bote en is naby 2 toprestaurante in die omgewing. Ander nabygeleë geriewe sluit die volgende in: 'n Spar-supermark, 'n bakkery, 'n slaghuis, koffiewinkels, gholfbane, tennisbane, rolbalbane en muurbalbane.

Die ruim dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gaste-toilet. Die hoofslaapkamer is op die grondverdieping en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer. Die derde slaapkamer op die grondverdieping het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Dié slaapkamer lei na 'n dek wat oor die kanale uitkyk.

Daar is ook 'n aparte TV-kamer met volledige DStv en slaapplek vir 2 kinders op 2 enkelmatrasse op die boonste verdieping. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus en sluit die nodige toebehore in om maaltye voor te berei en te kook. Die kombuis lei na 'n onderdak-ontbytarea waar daar ook 'n Weber-braai is.

Die oopplan-sitarea beskik oor 'n TV-area, kroeg, etenstafel met sitplek en 'n dek wat oor die kanale uitkyk. Die leefarea lei ook na 'n binnebraai-area. Die huis het 'n sonkragstelsel vir 'n maksimum van 10 ure en reënwatertenke.

Daar is parkeerplek vir voertuie op die perseel. 6 La Digue is naby die kanale se hawe geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 La Digue sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 6 La Digue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Jaar gelys 5

Ligging

  • La Digue Place 6, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink 6 La Digue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Digue Place 6, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYCZHNtwG90dJ3SkiIcurTZ77Ya72PqFGBLo4ut74nkPl1O6AfE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 6 La Digue Place St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.148928821944 24.834667648027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem