6 Lagoon View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

6 Lagoon View is 'n selfsorgvakansiehuis in Langebaan. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en is ideaal geleë net 'n paar minute se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die omtrek.

Die huis is ten volle ingerig om in gaste se behoeftes te voorsien en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het ook koningingrootte-beddens en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 3 kamers deel die gebruik van die tweede badkamer en 'n aparte toilet. Die goed toegeruste kombuis het die nodige toebehore om kos voor te berei, en daar is ook 'n skottelgoedwasser.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n gasbraai vir gaste se gebruik. Die sitarea bied toegang tot 'n houtdek met lieflike uitsigte oor die strandmeer en die omgewing. Die huis het 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en daar is parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by 6 Lagoon View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 6 Lagoon View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 256 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za