Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Margaret

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret-laan 6, Scottburgh-suid, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

6 Margaret is 'n ruim selfsorghuis vir 8 in Scottburgh en is ideaal vir 'n gesin, groep vriende, gholfspelers, duikers of vissermanne wat die area besoek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Drie van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die toonbank of etenstafel geniet. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Gaste kan in die sitkamer met DStv ontspan en moet asb. hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring.

Die sitkamer lei na 'n ruim onderdakstoep waar tot 16 mense kan sit met 'n lieflike uitsig oor die tuin. Braaigeriewe en parkeerplek vir 6 voertuie is beskikbaar.

Gaste kan op die balkon rook, maar nie in die huis nie.

6 Margaret is net 300 m vanaf die Scottburgh Mall, 1 km vanaf die Scottburgh Gholfklub en 14 km vanaf die Umdoni Gholfklub. Scottburgh bied verskeie aktiwiteite, soos gholf, skubaduik, snorkel, visvang, swem, branderplankry en voetslaan. Gaste kan die Green Point-vuurtoring, 'n nasionale monument, of Crocworld met verskeie voëls en reptiele besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 Margaret sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir 6 Margaret
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Ligging

  • Margaret-laan 6, Scottburgh-suid, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 6 Margaret het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret-laan 6, Scottburgh-suid, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05a118f8409aa677ec0620c74a7d27dd5c191fa15da3ace153d4688dea4aa714403dcf3f194b7d088b6f0d8bad5e76c1460f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 12) 12 5 1 5 6 Margaret Avenue Scottburgh South 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.2946982 30.7424263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem