Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Olives on Third

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir 6 Olives on Third
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Teresa O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles waarna ons gesoek het vir 'n oornagverblyf.

Ja, baie lekker, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met tieners

'n Kosbare juweel in die stad.

Wat 'n verrassing was dit nie om by 6 Olives on Third te bespreek nie. Die foto's op die webtuiste was baie mooi, maar die werklike ervaring was nog mooier. Dit was netjies, modern en ons het absoluut alles gehad wat ons nodig gehad het - en nog meer. Die eenheid was ook mooi skoon. Dit was regtig 'n gemaklike en aangename verblyf. Die vertrekke is keurig gemeubileer en sien daar goed uit. Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer en alles is mooi aan ons verduidelik. Ek sal beslis weer daar oornag as ons weer 'n funksie in die omgewing het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs van Ronel af was baie vriendelik gewees.

Baie netjies met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johmar S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johmar S
Saam met vriende

Uitstekend!

Beste gastehuis in JHB.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Johmar baie dankie vir jou wonderlike resensie. Gaste soos julle wat my toegewyd en positief hou.

6 Olives on Third
Marina S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons verblyf was van begin tot einde perfek gewees. Vriendelik en behulpsame gasvrou, uiters netjiese en gerieflike slaapeenheid. Deur en deur, waarde vir geld. Enige tyd weer. Baie dankie Ronel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was net n plesier om julle te huisves.
Mooi loop
Ronel

6 Olives on Third
Bertus K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus K
Gesin met tieners

Heerlik geslaap en uitstekende diens.

Ronel se diens is uitstekend. Baie vriendelik en behulpsaam. Het selfs 'n Uber gereël om ons te vervoer. Baie dankie dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene J
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Was teleurgesteld dat ons nie die rugby kon kyk op die DSTV pakket nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gadija J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gadija J

We were a ladies volleyball team from CT, 8 adults and 3 children.

From the very first interaction, Ronel was amazing! We were welcomed like family. The apartments are gorgeous, had everything we needed and more. They tended to all our needs and whims with absolute pleasure. They were fantastic! I would recommend that whenever you travel to JNB that you stay at 6 Olives. Nothing is too much trouble for them. We will definitely be back. Well done Ronel and Johann. We loved our stay with you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Dear Gadija and team. Thank you so much for the wonderful review. It is guest like you that keeps us focused and motivated. Always welcome girls.

6 Olives on Third
Noreen P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noreen P
Gesin met klein kinders

Dit was lekker om in 'n plek te kon bly wat soos "huis" voel.

Ons moes gaan vir ons visas om vir my broer in Londen te gaan kuier. Ons afsprake was eers laatmiddag en daarom het ons besluit om oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pascale C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pascale C
Saam met vriende

All was great. Calm and peaceful. Spacious, and neat.

Directions could be given more precisely and with a shorter route by going the other way. We took William Nichols Drive and N3 to the airport. Much better and time-saving. So to tell your clients the way we took on our home run would be time saved. Wi-Fi and Tv were out for some time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë. Baie vriendelike gasvrou. Goed toegerus.

Goed geleë. Baie vriendelike gasvrou. Goed toegerus. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B
Enkelreisiger

Convenient and comfortable.

It was close to where I needed to work. I could come and go easily. Everything I needed was available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansea M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansea M
Saam met vriende

Baie aangenaam, netjies en veilig.

Rustige area. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie Ansea, dit was n plesier om julle te huisves. Altyd welkom.
Mooi loop
Ronel

6 Olives on Third
Sandra J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik gebly.

Ons geniet die grootte van 6 Olives on Third. Daar is baie lekker spasie. Heerlik stil, al is dit in 'n besige omgewing. Lekker naby al die koffiewinkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Liewe Sandra baie dankie vir jul ondersteuning. Net n plesier om julle te huisves!
Mooi loop
Ronel

6 Olives on Third
Sandra J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly. Dit was baie gemaklik met 'n lekker bed.

Ons het meer gekry as by ander plekke, soos filterkoffie, cappuccinos en melk. Dit was baie gerieflik en naby ons kinders. 'n Pragtige rustige en stil atmosfeer met 'n mooi groen boomryke tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Liewe Sandra
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was net 'n plesier om jul te huisves.
Julle is altyd welkom.
Mooi loop.
Ronel

6 Olives on Third
Marlodette W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlodette W
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Baie dankie aan tannie Ronel vir die gasvryheid en omgee en al die moeite. Ons sal definitief weer gebruik maak van die verblyf in die toekoms. Alles was perfek en die eienaars is die vriendelikste mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit is gaste soos julle wat my elke dag motiveer en inspireer.
Mooi loop.
Ronel

6 Olives on Third
Ané H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané H

Baie lekker, tuis, goed ingerig.

Baie netjies en goed geleë. Die kamers is groot, regtig 'n huis weg van huis af. Sien 6 Olives binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariane V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane V
Saam met vriende

Home

Made us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Baie dankie Marianne vir die positiewe resensie. Beteken soveel vir my en dit is juis resensies soos hierdie wat my gefokus hou! Dit was absoluut 'n plesier gewees om julle te huisves, het later soos familie gevoel! Julle is altyd welkom. Mooi loop.

6 Olives on Third
Liezl S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S

What a pleasant welcome, so friendly. The place was definitely a home away from home.

I would definitely recommend this to anyone. Very good value for money and had everything that we needed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Dear Liezl, thank you so much for your positive review. That is what keeps me focused and dedicated. You are always welcome.

6 Olives on Third
Moira W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely loved our stay. We will be back!

I have already recommended this accommodation to a work colleague.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Thank you so much for the kind words!
It was only a pleasure to host you.

Take care Ronel

6 Olives on Third
Martie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, privaat en baie netjiese plekkie.

Ons is baie vriendelik deur die gasvrou ontvang. Die plekkie beskik oor al die nodige vir oornag en is kraakvars-skoon en netjies. Veilig en stil en kan dit aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loretha V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretha V

Wonderlike hartsmense en puik diens. Dankie baie.

Pragtige en rustige area. Mens voel veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Dankie Loretha vir die inspererinde woorde! Dit was net n plesier om julle te huisves!! Mooi loop goed gaan.
Groete
Ronel
6OLIVES ON THIRD

6 Olives on Third
Assie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Assie V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Beste, vriendelike diens ─ voel soos deel van die gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Dit het regtig gevoel of Assie hulle familie is!!! Baie aangename gaste kan hulle verseker hoogs aanbeveel. Altyd welkom!!

6 Olives on Third
Hennie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek. Eienaars wat omgee oor wat hulle doen.

Skoon. Ruim. Baie netjies. Veilig. Eienaars het uit hulle pad gegaan om alles vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Sal dit beslis aanbeveel aan enige persoon op soek nakorttermynverblyf en langtermynverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Baie dankie Hennie vir jul opbouende resensie. Dit was net 'n plesier gewees om jul te huisves. Julle het dit so netjies gelos, dankie.
Dankie vir jul ondersteuning. Groete, Ronel.

6 Olives on Third
Elardus E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elardus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Vriendelike ontvangs by 'n pragtige plek waar aandag aan fyn detail gegee word. Heerlik gebly in 'n plek wat sommer soos ons eie gevoel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Elardus! Dit was net 'n plesier om julle te huisves.
Mooi loop
Ronel

6 Olives on Third
Elsabe W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Die gasvrou is 'n baie vriendelike persoon. Eenheid baie skoon en netjies. Absolute waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie Elsabe, waardeer dit. Was 'n plesier om jul te huisves.

Mooi loop
6 OLIVES ON THIRD
Ronel

6 Olives on Third
Brendon S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon S
Saam met vriende

Besonderse vriendelike mense en het baie tuis gevoel.

Diens was regtig fantasties. Het baie gemaklik gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Brendon, dit was 'n absolute plesier om julle te huisves. Baie dankie vir die resensie, julle is enige tyd welkom. Verseker die tipe gaste wat enige gasvrou graag wil ontvang.

6 Olives on Third
Cathleen H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons is gul ontvang. Die plekkie is pragtig en gerieflik. Netjies en skoon en is baie smaakvol gemeubileer. Vrugte en koekies was 'n heerlike verrassing en die vrugte en beskuit is weer aangevul en ons is bederf met die heerlikste sjokolade muffins. Baie dankie, dit het ons baie spesiaal laat voel! Ek beveel hierdie plek absoluut aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Baie, baie dankie Kathleen vir jul kuier en pragtige resensie. So bly julle het lekker gebly en dit was net 'n plesier om jul by ons te hê. Altyd welkom.

Mooi loop
Ronel

6 Olives on Third
Suretha B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha B
Enkelreisiger

Heerlik ontspanne. Skoon sal beslis aanbeveel.

Ontvangs was hartlik en besorg. Ek was vreemd en Ronel het my so welkom laat voel en tuis. Dankie vir 'n skoon, warm ontvangs. Heerlike oornag gastehuis met als wat jy nodig het. Veral as jy 'n hospitaalbesoeker is. Nogmaals baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Suretha dit was net 'n plesier om jul te huisves!! Baie dankie vir die ondersteuning en resensie!

Groete
Ronel

6 Olives on Third
Alieta S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alieta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing.

Ons is baie vriendelik ontvang en die personeel was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Ronel. Dit was aangenaam om julle te ontmoet!

6 Olives on Third
Ansie P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies, alles soos op foto's.

Dit was heerlik om daar te oornag. Gasvrou baie behulpsaam. Heerlik warm geslaap en sjerrie was baie welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was net 'n plesier om jul te huisves. Julle is altyd welkom. Goed gaan, Ronel.

6 Olives on Third
Pierre J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

6 Olives on Third exceeded our expectations!

This is first class, 5 star accommodation with attention to detail in every aspect. Super clean, extremely comfortable and so peaceful. Safe under-roof parking is also provided. Johan and Ronel were great hosts. Our expectations were exceeded by far. We can truly recommend 6 Olives on Third to anyone who wants to experience overnight accommodation that is a cut above the rest.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

6 Olives on Third het ons verwagtinge oortref!

Dit is die eerste klas, 5-ster-akkommodasie met aandag aan detail in elke aspek. Superskoon, uiters gemaklik en so rustig. Veilige onderdakparkeerplek word ook voorsien. Johan en Ronel was goeie gashere. Ons verwagtinge is verreweg oorskry. Ons kan 6 Olives on Third aanbeveel vir enigiemand wat oornagverblyf wil ervaar wat 'n bietjie bo die res is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Liewe Pierre,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! So kan ons julle op ons beurt aanbeveel as puik gaste. Na jul vertrek was alles so netjies gelos. Julle is altyd welkom by ons.

Mooi loop,
6 Olives on Third

6 Olives on Third
Wynand S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters vriendelik, super netjies en gerieflik.

Johan en Ronel het uit hul pad gegaan om ons te laat tuis voel. Woonstelletjie smaakvol, netjies, gerieflik en alles wat mens benodig. Area heerlik stil. Ligging was ideaal vir ons vereistes. Sal definitief terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Beste Wynand,

Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te huisves. Die lekker vir my om sulke aangenane gaste te ontmoet! Julle is altyd welkom by ons.

Mooi loop en lekker reis.

Groete,
6 Olives on Third

6 Olives on Third
Nicolene O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verwagtinge is oortref!

Die eienaars van die gastehuis was ongelooflik vriendelik gewees! Die verblyf was netjies, skoon, modern en baie gemaklik. Ons het dadelik welkom gevoel. Daar was persoonlike moeite gedoen wat nie in die kostes gedek was nie, soos muffins en blomme en sjokolade wat hulle vir ons gelos het. Dit het die waarde vir geld soveel meer gemaak en die hele ervaring vir ons nóg beter gemaak. Ons beveel 6 Olives on Third vir enige iemand aan en ons sal self graag weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Liewe Nicolene,

Baie dankie vir n pragtige opbouende resensie, dit maak ons net nog meer positief.
Jullle was puik gaste en dit was n groot plesier om jul te huisves.
Dit is gaste soos julle wat mens met graagte wil ontvang.
Mooi loop,
Ronel

6 Olives on Third
Stephanie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring.

Ek sal 6 Olives on Third vir enige iemand aanbeveel. Die eienaar het ons met oop arms verwelkom en ons dadelik tuis laat voel. Die plek skep n rustige atmosfeer om te ontspan. Baie beïndruk met die netheid en dekor van die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Liewe Stephanie, dankie vir die goeie resensie. Dit word opreg waardeer!! Julle is altyd welkom. Plesier gewees om jul te huisves!!

6 Olives on Third
Almarie C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, was heerlik om daar oor te slaap en sal definitief die plek aanbeveel vir verblyf.

Dit was heerlik met goeie diens en verwelkoming. Sal enige tyd weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Olives on Third se terugvoer

Liewe Jan en Almarie,

Baie dankie vir jul resensie. Dit word hoog waardeer.
Dit was net n plesier om julle te huisves!

Mooi bly
Ronel

6 Olives on Third
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derde-straat 60, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIW16iWKu5cO0siecLy34ywk4eFryD3XnTdCZOuBpl0nonltnXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 60 Third Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.132324191685 27.990762881284