Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 On Capella Guesthouse

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 68

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir 6 On Capella Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nico U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en 'a view to die for!'.

Vriendelike ontvangs. Baie ruim kamer en badkamer en uitstekende geriewe. Die uitsig oor die stadsliggies was iets besonders. Baie veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Enkelreisiger

Baie lekker sal weer kom, vriendelike gasvryheid, stil en netjiese gastehuis.

Baie lekker sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met vriende

It was great. Very friendly employees.

Though we stayed in a different guesthouse (due to a water problem), we faced the same issue at the new location. Load shedding was happening as well, but we never had more friendly and supportive staff in my life. Thank you, we had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail H
Saam met vriende

Sal definitief weer bespreek.

Sal die plekkie beslis aanraai. Vriendelike verwelkoming gehad en heerlik gebly daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie T
Gesin met tieners

Verblyf redelik naby Germiston-atletiekstadion.

Veilige, privaat verblyf wat bekostigbaar is. Ons is verras met verhitte handdoekrelings en pragtige, moderne badkamers. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really a great stay and private.

Breakfast was made on request, nice view from the garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great experience and would definitely visit again.

Nice place to go to for a getaway from reality for a while.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mimi V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mimi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het nie die kamer gekry wat ons bespreek het en voor betaal het nie.

Ons het die koningkamer bespreek op 07 Jan 2020 en volle bedrag betaal, maar het toe 'n ander kamer (sonder ons eie badkamer) gekry waar ons die badkamer moes deel. Die water was koud Sondagoggend toe ons gestort het. Niemand het vir ons gesê waarom ons nie ons bespreekte kamer gekry het nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 On Capella Guesthouse se terugvoer

Hi Mimi. Ons as eienaars was nie bewus hiervan nie. Julle moes definitief nie in die kamer met die gedeelde badkamer gebly het nie. Het julle dit met die bestuur opgeneem toe julle daar was. Ons sou julle met liefde geskuif het na ons ander gastehuis.

Ons vra om verskoning vir die ongerief, daarom wil ons vir julle aanbied om weer by ons te kom bly, gratis natuurlik, sodat julle ons ware gasvryheid kan ervaar.

Groete,
Natalie

6 On Capella Guesthouse
Shantel B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel B
Gesin met tieners

Desiree and Bonnie are the best hosts ever.

They took care of our every need and we felt very welcome from the first minute we arrived. The guest house is very clean and breakfast was truly yummy. We would definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bontle K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bontle K
Besigheidsreis

Very warm place to stay in.

I had very warm and good stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie warm plek om te bly.

'n Hartlike plek en goeie verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en waarde vir geld.

Baie dankie vir 'n pragtige gastehuis. Alles netjies, bestuurder is professioneel en ontbyt was heerlik. Sal vir seker weer in die nabye toekoms kom aanklop. Die mooiste uitsig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bheki D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bheki D
Enkelreisiger

I found it very good. Will recommend to anyone. Capalla guesthouse suits anyone.

Good to stay there, person in charge was very friendly. It is situated where you can see the most of Joburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khanyisile M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khanyisile M
Besigheidsreis

The place is nice and clean.

A good place for a family vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Waarde vir geld, ons was net een aand daar maar dit was baie netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Besigheidsreis

Perfect in every way!

Thank you so much, William! You are an absolute superstar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhardt C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt C
Besigheidsreis

Gemaklikheid en rustigheid in Germiston.

Uitstekende diens van bestuur en ook die werkers. Beveel aan vir enige iemand. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomkhosi M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomkhosi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an excellent stay.

We had a great stay, comfortable bed with luxury room, we enjoyed our stay, we surely would return once again shortly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 On Capella Guesthouse se terugvoer

Thank you for the great review! You are welcome at any time!

6 On Capella Guesthouse
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATuDL0Ntbq1WL9N1FfcHV8nybkidC98sHJX1IzWb1pMolbKwuRr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 6 Capella Road Solheim 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.171899077352 28.168128746033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem