Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Elba

Selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 2 tot 3 volwassenes en het 'n privaat ingang en 'n oopplan-uitleg. Die woonstel het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartbed en 'n TV met Netflix. Die badkamer het 'n groot stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n ketel toegerus. Die woonstel het sy eie stoep met 'n tafel, sitplek en 'n braai. Die hoofhuis en die woonstel kan saam aan 1 groep van 7 gaste verhuur word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die hoofhuis en die woonstel kan saam aan 1 groep van 7 gaste verhuur word.
- Gaste in die woonstel sal nie van die swembad gebruik kan nie, tensy dit saam met die hoofhuis verhuur word.
- 'n Betroubare skoonmaakdiens is 1 of 2 keer per week op weeksdae beskikbaar, afhangende van die lengte van gaste se verblyf. Dit is nie op Saterdae of Sondae beskikbaar nie. Reël dit vooraf met die eienaar.
- Rook is verbode.
- Geen geraas of luidrugtige musiek, partytjies of funksies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elbastraat 6, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3052bf23782e5c60f2f098839b05afb117bd7302f8d01eb47e4c7a75a0c8a8629721331f1289b496a644f88cd6a6a4898805?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 6 Elba Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.75107 18.96482