6 on Elba
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 14 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Charlene L - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Charlene L
Gesin met tieners
Baie gerieflik en sentraal geleë. Ons was in Paarl vir sportfunksie by HJS se sportgronde, so ons verblyf was perfek!
Baie goeie diens gekry, kommunikasie was duidelik en alle instruksies rondom sleutel ens. was deurgegee. Verblyf was baie gerieflik en netjies, goed geleë vir die doel waarvoor ons in die Paarl was. Sal beslis weer gebruik in die toekoms.
Vanessa J - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Vanessa J
Saam met vriende
We had a lovely weekend stay here.
Sien sterre.
Janneke V - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Janneke V
Saam met vriende
Baie gemaklik, luuks en lekker rustig!
Heerlike verblyf vir 'n langer kuier. Uitstekende beddens en linne. Heerlike swembad! Dankie 6 on Elba!
Konrad L - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Konrad L
Stylvol en gemaklik.
Ons sal beslis weer hier kom draai. Dit was goed ingerig en is baie stylvol versier.
Chris Z - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chris Z
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekend.
Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.
Carlos F - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Carlos F
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was ideaal en nabygeleë aan Paarl Boys High waar my seun rugby gespeel het en die huis was awesome met alle basiese benodighede.
Uitstekende blyplek met alle basiese benodighede. As ek moes iets negatief noem, is dit maar net die parkeerplek opset waar die motors meestal agtermekaar moet staan wat bietjie van 'n probleem is as die voorste motor moet beweeg.
Alan K - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alan K
Saam met vriende
Lieflike huis.
Was heerlik, die huis se uitleg en afwerking netjies en baie functional. Personeel vriendelik en reageer gou op navrae en klagtes.
Shawn S - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Shawn S
Saam met vriende
Quiet and peaceful.
Breathtakingly beautiful, clean and friendly host. Accommodation is completely packed with every home essential. Would recommend this place to anyone seeking a quiet and safe breakaway.
Natasha V - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Natasha V
Dit was awesome.
Dit wat jy op die internet sien is wat jy uit en uit gaan kry. Die plek is netjies en fantasties ek kry nie eens woorde om dit te beskryf. Ons so graag wou langer bly, maar ons tyd was beperk. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Die eienaar is gasvry en vriendelik.
Rachel A - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rachel A
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlik. Netjies, baie rustig, veilige area met skoon swembad.
Die plek was netjies, silwerskoon beddegoed, huislike atmosfeer, swembad silwerskoon. Naby winkels en restaurante. Baie lekker gebly.
Melanie C - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Melanie C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Alles in die huis was perfek.
Die huis is ruim en daar was niks skort nie, die eienaars het aan alles gedink. Die prys was billik.
Maritsa J - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Maritsa J
Saam met vriende
Netjies, leefbaar, verskaf uitstekende inligting wat op bord aangebring word. Waarde vir geld.
6 on Elba is beslis waarde vir geld. Plek is baie netjies. Dame wat skoonmaak is baie vriendelik en behulpsaaam. Die kamers is asemrowend pragtig. Die kombuis beskik oor al die nodige en is baie netjies. Die inligting op bord was my gunsteling. Ons het onmiddellik al ons vrae daarop gekry! Ons sal dit beslis aanbeveel.
Willie S - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Willie S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Kamer is ruim, netjies en badksmer om van te droom.
Dit is 'n gerieflike, netjiese en sentraal geleë gastehuis.
Hettie G - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hettie G
Saam met vriende
Dit was heerlik, baie netjies en stylvol.
Baie lekker daar gebly, netjies, mooi en ruim. Oorgenoeg plek vir 10 mense! Die dame kon wel nie Afrikaans met my praat nie.
Gaste wat na 6 On Elba gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |