Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Elba

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elbastraat 6, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

6 on Elba is sentraal in die Paarl geleë, stapafstand vanaf 'n paar van die beste restaurante in die dorp, 'n 24 uur-vulstasie en 'n Woolworths-koswinkel. Dit is 30 minute se ry vanaf die lughawe, Stellenbosch en Franschhoek, en 40 minute vanaf die V&A Waterfront. Dit is ook sowat 10 tot 15 minute se ry vanaf 'n rits Paarlse wynplase.

Verblyf word in 'n tweeslaapkamer-hoofhuis met slaapplek vir 4 en 'n aparte woonstel met slaapplek vir 3 gebied. Die hoofhuis en die woonstel kan saam aan 1 groep van 7 gaste verhuur word.

Die hoofhuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea.

Die woonstel het sy eie privaat ingang en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg en beskik oor sy eie privaat badkamer en kombuisie.

Beide die hoofhuis en die woonstel het lugversorging, TV's met Netflix, en WiFi.

Die area is veilig en die eiendom het 'n afstandbeheerhek en 'n alarmstelsel. 'n Betroubare huishoudster is op versoek 2 keer per week op weeksdae beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir 6 on Elba
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Jaar gelys 7

Ligging

  • Elbastraat 6, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 on Elba het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elbastraat 6, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3052bf23782e5c60f2f098839b05afb117bd7302f8d01eb47e4c7a75a0c8a8629721331f1289b496a644f88cd6a6a4898805?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 6 Elba Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.75107 18.96482
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem