Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Kloof

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1: Verdwaalskloof
Slegs verblyf
Kamer 2: Diepkloof
Slegs verblyf
Kamer 3: Groenkloof
Slegs verblyf
Kamer 4: Boskloof
Slegs verblyf
Kamer 5: Spanjaardskloof
Slegs verblyf
Huisreëls

Inkloktyd: 14:30 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Gaste wat na 19:00 wil inklok moet die gastehuis asseblief telefonies in kennis stel en inlig van jou verwagte tyd van aankoms.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kinders onder 13 jaar nie.
Geen rook word toegelaat in kamers.
Geen ekstra beddens in kamers nie.

Gaste word beskou as diegene vir wie betaal word. Indien jy ander besoekers wil ontvang moet jy met ontvangs reël. Besoekers van gaste wat saans na die ooreengekome tyd steeds op die perseel is se verblyf sal van die betrokke gas verhaal word. Doelbewuste en of nalatige skade aan die eiendom van 6 on Kloof sal ten volle van gaste verhaal word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAQGmQvFtKRnuhWiIvJVTBd1Zaxnu0r3v89i6Znadu54W4jKvPt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Kloof Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -34.53169 20.03726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem