LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 6 Romoja | LekkeSlaap
+19

6 Romoja

1 resensie
Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 12 Nov 2020 tot 13 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 51, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 984 R1 488 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

6 Romoja is in Blue Lagoon, ’n sekuriteitskompleks in die strandmeerdorpie Langebaan geleë. Dié dorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus met sy vele besienswaardighede kan verken.

Die huis is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad en 'n aparte stort.

Die kombuis is volledig toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het ’n TV, DStv, gemaklike sitplek en ’n etenstafel vir 6. Die stoep het ’n etenstafel en ingeboude braaigeriewe.

As gevolg van die waterkrisis, is wasmasjiene nie beskikbaar aan gaste nie, tensy hulle vir 7 dae of langer bespreek het

Die kompleks is ideaal naby die pragtige swemstrand geleë en ander besienswaardighede sluit Langebaan Strandmeer, Weskus Nasionale Park en Mykonos Casino in.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 Romoja sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 6 Romoja
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Coral-weg 51, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 Romoja het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 984
Vanaf R1 488
per nag (plek vir 6)
was R1 984
Vanaf R1 488
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 51, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy2lURltqnEvqbbFdoXMkXsmJF1HsW3Y0RwePhNFBuXTRQdxoLo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 984, nou Vanaf R1 488  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 51 Coral Road Blue Lagoon 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.059882113747 18.047333506537
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!