LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 6 Sea La Vie | LekkeSlaap
+21

6 Sea La Vie

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir 6 Sea La Vie
Netheid
5.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Liezel F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel F
Saam met vriende

Was regtig lekker, goeie verblyf.

Al negatief is die huurders onder wat se kinders aanhoudend gil en skree, was opgeneem met agentskap en aangespreek, maar duur steeds voort.

Megan K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan K
Gesin met tieners

Beautiful views of the beach.

A wonderful long weekend beautiful sea views from the many balconies.

6 Sea La Vie's terugvoer

Hallo Megan,

Thank you so much for your review. This makes us aware of your specific requirements. Please let us know how we at Sea La Vie can improve the customer service you experienced from Langebaan Holiday Homes.

Warm Wishes.
The Team @ Sea La Vie
Managed by Langebaan Holiday Homes

6 Sea La Vie
Harold R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold R
Saam met vriende

Dit was fantasmagories.

Die uitsig vanaf die balkon was asemrowend. Die binnekant van die huis was definitief "home away from home". Geen koue water in die gastekamer en die motorhuis deur kon nie oopmaak nie maar dit het ons nie van stryk gebring om ons naweek te geniet nie. Weereens baie baie dankie dat julle gesorg het dat ons gemaklik en gelukkig gemaak was.

Nicoleen W - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen W
Saam met vriende

Dit was die rustigste en lekkerste verblyf ooit met die mooiste uitsig.

Die Nea Zmirni-huis is die beste plek waar jy jou vakansie kan geniet na 'n jaar se harde werk en sal dit vir enige een aanbeveel, of hulle met familie of vriende gaan. Wat netheid betref is die woongebied en huis skoon met die pragtigste uitsig oor die see en die hele Langebaan. Die beste kliëntediens en sekuriteit. Baie dankie vir alles. Ek gee vir LekkeSlaap 10\10.

6 Sea La Vie's terugvoer

Hallo Nicoleen,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Groete
Nea Zmirni
Langebaan Holiday Homes

6 Sea La Vie
Werner D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Werner D

Voldoende verblyf. Net ver om te stap tot daar.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R1 942
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 942
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 942
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Artemispad 19, Paradise-strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaI7F18JAbvBLAZJjd8Setu91IgBkvWar6rLoa8WJQZgLVM4fJh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 942  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 19 Artemis Road Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.043439651366 18.039186759525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!