LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 6 Sea La Vie | LekkeSlaap
+21

6 Sea La Vie

5 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
6 Sea La Vie
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word per bespreking gehef en is betaalbaar saam met jou laaste betaling, 7 dae voor die inklokdatum.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 5 betaal R100.
Let wel: Terugbetaling van die breekskadedeposito duur 10 werksdae.
Inkloktye is tussen 16:00 en 19:00.
'n Fooi van R250 per halfuur word gehef vir gaste wat laat inklok en dit is in kontant betaalbaar met aankoms.
Gaste mag nie na 20:00 inklok nie.
Weens die droogte is die swembaddens nie beskikbaar nie en wasmasjiene is slegs beskikbaar aan gaste wat 'n minimum van 7 dae bespreek het.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 942
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 942
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 942
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Artemispad 19, Paradise-strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaI7F18JAbvBLAZJjd8Setu91IgBkvWar6rLoa8WJQZgLVM4fJh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 942  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 19 Artemis Road Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.043439651366 18.039186759525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!