6 Sea La Vie
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Artemispad 19, Paradise-strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 942 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
6 Sea La Vie is 'n gerieflike dubbelverdiepinghuis in die privaat woongebied Paradise Beach langs Club Mykonos in Langebaan.
Die leefarea en slaapkamers is op die eerste vloer. Die oopplan-leefarea lei na 'n beskutte kuier- en braaistoep. Die huis is sowat 200 m van die strand af.
6 Sea La Vie maak voorsiening vir 6 gaste en word verhuur vir selfsorg-akkommodasie. Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het soos 'n skottelgoedwasser en volledige DStv. Linne en handdoeke word ook voorsien.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer.
Neem asb. kennis daarvan dat daar permanente inwoners op die grondvloer van hierdie dubbelverdiepinghuis woon.
Weens die droogte is wasmasjiene slegs beskikbaar aan gaste wat 'n minimum van 7 dae bespreek het.
Slaapplek
’n Bespreking by 6 Sea La Vie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Artemispad 19, Paradise-strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 Sea La Vie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Artemispad 19, Paradise-strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom