6 Stemmet Annex House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

6 Stemmet Annex House is 'n selfsorghuis en kothuis wat in Hermanus geleë is. Die vakansiehuis het die perfekte ligging naby die gewildste walviskykplekke.

Die Annex Huis is ten volle toegerus en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-hoekbad en die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus met die basiese toebehore om maaltye voor te berei, insluitende 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV vir vermaak. Die huis bied ook 'n binnenshuise braaikamer en gratis WiFi.

Die Annex Kothuis het 2 slaapkamers en is aan die agterkant van die perseel geleë. Dit het ’n privaat braai-area en buite-area. Daar is ’n kombuis, sitarea en albei kamers het ’n en suite-badkamer. Die een slaapkamer het ’n dubbelbed en die ander een het ’n koningingrootte-bed. Die eenheid bied parkeerplek op die perseel en ’n privaat agterplaas.

6 Stemmet Annex House is ook naby verskeie winkels, restaurante en die hawe geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Spaans

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 6 Stemmet Annex House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za