Hermanus Akkommodasie by 6 Stemmet Annex House | LekkeSlaap
+30

6 Stemmet Annex House

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 6 Stemmet Annex House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elsabe M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M
Gesin met tieners

Baie rustige pragtige omgewing. Sentraal en naby alles geleë. Veilig, sal hier wil aftree. Uitstekende verblyf.

Sien sterre.

6 Stemmet Annex House's terugvoer

Baie dankie Elsabe, ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Lekker Kersfees vir julle. Groete uit Hermanus.

6 Stemmet Annex House
Karen B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B

Goeie diens en waarde vir geld.

Ons het in die kothuis gebly. Vreeslik oulik ingerig en ontbreek niks nie. Dis in 'n rustige en mooi area geleë. Baie netjiese plekkie. Dit is stapafstand van 'n winkelsentrum af. Ons was baie beïndruk en sal beslis weer daar bly.

Carli B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli B
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies en veilig.

Die personeel is baie behulpsaam. Ons het veilige parkering vir 1 voertuig agter 'n geslote hek onder 'n afdak gehad.

James B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Great ligging, netjiese huis, alles wat jy benodig is daar. Heerlike braaistoep, maar jammer dat bure al 21:00 gekla het en ons stil gemaak het, weens te hard praat. Ek persoonlik dink dat 23:00 'n beter tyd is, 21:00 darem bitter baie vroeg. Ons het dit baie geniet.

was R1 000
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
was R1 000
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
was R1 000
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luytstraat 10, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApqEcGRndjFM1KNyySkApiZG2PfR9OWvtZsyLnSW7rGyoURV1NZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 10 Luyt Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.415161 19.243949
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za