6 The Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

6 The Apartment is 'n smaakvol versierde en moderne eenslaapkamerwoonstel. Dit is ideaal geleë in die hartjie van Drieankerbaai en is stapafstand van die Seepunt Promenade, Groenpunt Stadion en 'n verskeidenheid restaurante. Afgesien van die sentrale ligging, is die woonstel rustig en stil danksy klankdigte vensters.

Die slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel het ook slaapplek vir 2 ekstra gaste op 'n gemaklike slaapbank in die leefarea. Die moderne kombuis is volledig toegerus sodat jy heerlik kan kosmaak en onthaal by die huis. Die woonstel beskik oor WiFi en satelliet-TV is beskikbaar.

Die V&A Waterfront is slegs 15 minute se stap van ons af en die MyCiTi-bus stop reg voor die woonstel.

Slaapplek

'n Bespreking by 6 The Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 6 The Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za