6 Villa Fontes

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 7 Nov 2019 tot 21 Nov 2019.

Beskrywing

6 Villa Fontes is in Oudtshoorn en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. 'n Waskamer is op aanvraag beskikbaar.

Die sitkamer het gemaklike sitplekke en 'n eetkamer met genoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet.

’n Privaat buitebraai en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die woonstel is naby die De Jagers-sportkompleks en tartanbaan.

Slaapplek

'n Bespreking by 6 Villa Fontes sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 6 Villa Fontes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 R1 000 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af. Geldig vanaf 7 Nov 2019 tot 21 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za