LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 6 Village Mews Sedgefield | LekkeSlaap
+19

6 Village Mews Sedgefield

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vinkstraat, Village Mews 6, Sedgefield, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

6 Village Mews Sedgefield is 'n selfsorgwoonstel in Sedgefield en dit is die ideale bestemming op die Tuinroete tussen Plettenbergbaai, Knysna en George. Dit bied 'n oorvloed buitelugaktiwiteite soos vlerksweef, vlieërbranderry en skubaduik.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, 1 het 'n koningingrootte-bed en die ander 1 het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbythoekie met 3 stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n OVHD-dekodeerder met 16 kanale. Buite is 'n balkonnetjie met 2 stoele. 'n Draagbare braai word ook voorsien. Die kompleks is veilig met afstandbeheer-toegang.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 Village Mews Sedgefield sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir 6 Village Mews Sedgefield
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Vinkstraat, Village Mews 6, Sedgefield, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R995
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vinkstraat, Village Mews 6, Sedgefield, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ga1pjqQQoCtPlHZDqOgEbsq2bL8Gvm5n6UaXmAeZyQovDOquw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (vir 6 persone) 5 5 1 4 Vink Street 6 Village Mews 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.012832243016 22.800316063824
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!