Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeewolf

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 331

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Zeewolf
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Francis M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis M
Enkelreisiger

Great.

It was a great stay. We would love to come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeewolf se terugvoer

Thank you for the lovely review, Francis Markus. We really hope to see you again soon. The Team @ Zeewolf

Zeewolf
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dané T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dané T
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier!

Fantastiese ervaring van die begin tot die einde. By die sleutel-optel het dit sommer lekker begin. Vriendelik ontvang. Huis was lieflik! Alles wat jy nodig het. Skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanja E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sanja E
Gesin met tieners

Ons het lekker gekuier, binnebraai het ons ongelukkig uit huis gerook.

Dit is 'n pragtige huisie, net 'n jammerte die binnebraai rook verskriklik erg in die huis. Die hoofslaapkamer se bed is swak gehalte en nie 'n king size bed nie, maar gewone dubbelbed. Die huis was nie deeglik skoongemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeewolf se terugvoer

Hello Sanja,

Thank you for the feedback. We will address the issues raised. The bed in the main bedroom is definitely a queen-sized bed, we'll make sure the owner receives feedback on the quality of the bed.

The inside fireplace is not available for guests to use as there is a design error. We will do more to make sure guests know that they cannot use the inside fireplace at all.

The Team at Zeewolf
Managed by Langebaan Holiday Homes

Zeewolf
Chantell H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ervaring. Mooi.

Was baie lekker. Veral die weggesteekte gem op die heelboonste verdieping. Weer was wonderlik en die see is net stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Azelle E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Azelle E

' n Baie lekker blyplekkie. Kamers sal defnitief kan baat met lugverkoeling. Die eetgerei was effens vuil en moes eers gewas word voor gebruik. Die kombuis kon groter asblik hê.

Lekker plekkie. Baie rustig en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R
Gesin met tieners

Heerlike naweek saam met die gesin.

Die huis het ’n pragtige uitsig en is baie naby aan Club Mykonos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Swart R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Swart R
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly!

Sal definitief weer by Zeewolf bly, waarde vir geld! Die huis is baie mooi binne met mooi meubels. Baie skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeewolf se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Die Span by Zeewolf.

Zeewolf
Robin M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin M
Gesin met klein kinders

It was a great relaxing place.

It woud be great if they could a get some lights if there's loadshedding because it's very dark in the house, but other than that I was the best house I've ever been in.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n wonderlike, ontspanne plek.

Dit sal great wees as hulle 'n paar ligte kan kry vir wanneer daar loadshedding is. Dis baie donker in die huis, maar andersins was dit die beste huis waarin ek al gebly het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeewolf se terugvoer

Dear Robin,

Thank you so much for the feedback. We will definitely contact the owner regarding the lighting.

Regards,
The Team @ Zeewolf
Managed by Langebaan Holiday Homes

Zeewolf
Le Tanya H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Le Tanya H
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker.

Die huis is perfek geleë en toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeewolf se terugvoer

Baie dankie Letanya. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Die Span van Zeewolf
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Zeewolf
Juanita S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie fantasties!

Stil, rustig en verfrissend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeewolf se terugvoer

Hallo Juanita,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Die Span by Zeewolf
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Zeewolf
Susarah C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susarah C
Saam met vriende

Pragtige see-uitsigte.

See-uitsigte, baie lekker strand, kindervriendelik, rustig, veilig, braaiplek uit die wind, prentjiemooi, saligheid vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 392
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 392
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 392
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odysseusstraat 24, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM8nUXkLcHJ6zfZOr5Y8FbpbTOs5iqiLV7jfzbth7Rhs0okZK2D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 392 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 24 Odysseus Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.041402 18.039368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem