LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 60 Chakas Cove | LekkeSlaap
+15

60 Chakas Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Eenheid 60 Chakas Coves, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 295 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

60 Chakas Cove is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks oorkant die strand in Shakas's Rock, Ballito.

Die woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, leefarea en stoep. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die moderne kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, ketel, broodrooster en eetgerei. Die leefarea langsaan het 'n TV met Netflix, en daar is ook WiFi.

Daar is genoeg parkeerplek en die kompleks het 'n klimraam waarop kinders kan speel, sowel as 'n buitebraai-area met 'n swembad. Die kompleks is oorkant die strand, die Shaka's Rock getypoel en naby talle winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by 60 Chakas Cove sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Ocean-rylaan 43, Eenheid 60 Chakas Coves, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Eenheid 60 Chakas Coves, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12acf570b981c6697fa91ea303934f4e76f4e6e04e5bf3e8a4dc25f3118ccef4c3c069ea1fab084788447d26f0cf106b1b62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 295  per nag (plek vir 4) 43 Ocean Drive Unit 60 Chakas Coves 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.514343317107 31.230710525131
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!