Umdloti Akkommodasie by 601 Umdloti Resort | LekkeSlaap
+21

601 Umdloti Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidkusweg 1 , Umdloti Resort, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 685 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

601 Umdloti Resort bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig. Dis in die Umdloti Resort-kompleks en stapafstand vanaf die strand en restaurante.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die leefarea het 'n tripelstapelbed, sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met tafel en stoele vanwaar jy die see kan bewonder.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die Umdloti-getypoel is sowat 10 minute se stap vanaf die kompleks. Trekpleisters in die omgewing sluit Sibaya Casino and Entertainment, Kingdom Gateway Winkelsentrum, Mount Edgecombe Gholfbaan, Zimbali Gholfbaan en Ballito in.

Slaapplek

’n Bespreking by 601 Umdloti Resort sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Suidkusweg 1 , Umdloti Resort, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 685
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 685
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidkusweg 1 , Umdloti Resort, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1illErA2H5j2OxgkY3c3O6R38NZ1OAbhukLEB7br5oG6hoRXgC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 685  per nag (plek vir 2) 1 South Beach Road Umdloti Resort 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.671076711658 31.116904720238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za