Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

602 Infinity

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jun 2024 tot 12 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 87, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 495 R1 196 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

602 Infinity is 'n selfsorgwoonstel teen die strandfront in Bloubergstrand. Dit het 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en bied 'n onbelemmerde uitsig oor Tafelberg, die Stad, die V&A Waterfront en Robbeneiland.

Die ligging van die woonstel bied maklike toegang tot die Kaapse middestad, Kaapstad Internasionale Lughawe, die Kaapse Wynland, Kaappunt en baie ander bekende toeriste-besienswaardighede in en om Kaapstad.

Die luukse selfsorgwoonstel spog met pragtige meubels en 'n retro-styl. Die slaapkamer het genoeg kasspasie en 'n kluis asook 'n koninggrootte-bed met gehaltelinne. Die moderne en suite-badkamer het 'n stort en bad.

Die leefarea het 'n 55"-platskerm-TV met DStv, YouTube, Showmax en Netflix. Daar is 'n 'Jukebox' uit die 1950s, 'n radio en 'n CD- en iPod-speler. Die eetarea is ideaal vir 'n intieme aandete vir 2. Die kombuis is met 'n oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, filterkoffiemasjien, broodrooster en ketel toegerus.

Gaste het toegang tot al die geriewe in die Infinity-kompleks insluitend 'n groot buite-swembad met 'n sondek wat oor die Atlantiese Oseaan uitkyk en 'n binnenshuise gimnasium en joga-kamer, muurbalbane, selfhelpwassery wat met munte werk en braaigeriewe met sitplek. Daar is aangewese gratis kelderparkeerplek met geslotekringtelevisie. Gratis, onbeperkte hoë spoed vesel-WiFi met onderonderbroke kragtoevoer is beskikbaar.

Hierdie woonstel is beurtkrag-vriendelik. Daar is 'n omskakelaar vir die TV en Juke Box, 'n UPS vir die WiFi, asook 'n kragopwekker vir die hysbak, kameras en ligte in die gemeenskaplike areas. Daar is ook noodligte vir tydens beurtkrag.

The Doodles Restaurant, Primi Piatti, News Café, Catch 22 en Pakalolo Beach Bar is maar 'n paar minute se stap van die kompleks af. Daar is talle restaurante en winkels in die omgewing. Eden on the Bay is 2 km ver, en gaste kan skemerkelkies by MOYO Restaurant of 'n yskoue bier op die gras by Blue Peter Hotel geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by 602 Infinity sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 84 resensies vir 602 Infinity
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Coralweg 87, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 602 Infinity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 495
R1 495 R1 196
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 495
R1 495 R1 196
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 87, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwNDkzYWNkLTBkM2UtNGYyMy04YTFjLTdiYjlmODBmMzRiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 495 nouVanaf R1 196 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 87 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.808996790173 18.46909230423