Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

605 Nautica

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 112

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 52 resensies vir 605 Nautica
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tiana S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir 'n goed toegeruste eenheid.

Ons het heerlik gebly. Dankie vir die hulp met die op die nippertjie bespreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy D

Value for money. Beautiful.

We had to leave early because of a family emergency. The unit has the best view ever. Clean and light inside. It's nice that you have your own lockup garage. The only things we can criticize are that the balcony door doesn't lock and the outside gate doesn't have a key to lock either.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine L
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Sal 605 Nautica verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Gesin met klein kinders

We had an amazing stay and will definitely stay here again.

The views are beautiful and the host is very helpful. Lots of shops and restaurants are close by too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Skep goeie herinneringe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra W
Gesin met tieners

Fantasties!

Ongelooflike uitsig oor die beeldskone Tafelberg in al sy fasette. Vriendelike en baie behulpsame gasvrou, sy het alles letterlik vooruit gedoen vir ons, tot loadshedding vergemaklik. Beveel sterk aan vir enige reisiger!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M
Enkelreisiger

If 10 stars were available, I would give them.

Clean, awesome view. Friendly and helpful owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda V

Pragtige uitsig!

Die eenheid het 'n onverbeterlike uitsig op Tafelberg, alhoewel die handdoeke oud is, die bed is ook nie baie stewig nie (persoonlike voorkeur, nie krities nie). Die badkamer in die hoofslaapkamer is redelik beknop en 'groot' persone sal dit dalk bietjie ongerieflik ervaar. Die stort is ook muwwerig onder die stortdeur, ens. Verder is dit baie goed toegerus met als wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy M
Saam met vriende

Dit was absolute wonderlik.

Die ervaring was iets besonders gewees. Ons sal verseker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S

Gemaklik, veilig, met die mooiste uitsig.

Die woonstel is gemaklik en ons het 'n toesluitmotorhuis gehad. Die skottelgoedwasser was 'n aangename en welkome verrassing. Die uitsig op Tafelberg is asemrowend. Ons sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezil K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezil K
Gesin met klein kinders

Wonderful stay.

We had a really wonderful stay, everything that we needed during our stay was there. Beautiful sea view!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ana P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana P
Saam met vriende

Baie rustig en die uitsig is asemrowend.

Ons het baie lekker gebly, plek is ingerig met als wat jy nodig het en is netjies en skoon. Die uitsig is asemrowend. Sonsopkoms is so amazing. En loopafstand van die strand en winkel - sal weer daar gaan bly. Kelly was vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. See-uitsig. Vriendelike diens.

Skoon, netjies. Mooi see- en berg-uitsig. Sentraal geleë naby winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, mooi see-uitsig oor Tafelberg. Pragtige ruim woonstel en goed toegerus, baie veilig.

Lekker oorslaapplek vir toeriste wat die Kaap besoek. Die straatverkeer was stil en net die see word gehoor wat baie aangenaam is. Die toegangsroete Kaap Waterfront toe is baie maklik en vinnig. Daar is eindelose lang kuslyn vir die wat wil stap. Lekker restaurante naby. Sal weer gaan, hoogs aanbevole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S
Enkelreisiger

Dis goed toegerus en naby al die geriewe.

Dit het 'n baie mooi uitsig oor die see en Kaapstad. Dis baie naby al die strande, ver genoeg van die kuierplekke as jy 'n rustiger blyplek soek maar stapafstand na eetplekke en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia M
Saam met vriende

Pragtige uitsig

Pragtige uitsig oor die see en Tafelberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs tevrede.

Nautica 605 is 'n baie netjiese woonstel met kwaliteit toerusting en meubels. Die uitsig op Tafelbaai en die berg is verruklik. Dis regtig 'n lekkerbly-plek. Ons beveel die woonstel met vrymoedigheid aan. Wenk: 'n Bagasie-trollie sal handig wees, want dis nogal 'n hele entjie vanaf die motorhuis tot by die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Costa V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Costa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unbelievably awesome experiece.

Apartment was clean spacious and ideally situated, close to shops and the beach and breathtaking views of Table bay. Will definitely return here in future. 10/10. Got what we were promised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bedelia P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bedelia P
Gesin met tieners

Ons sal beslis weer daar bespreek.

Gerieflike, mooi woonstel op die sesde vloer. Jy sien Tafelberg en die see sowel as Robbeneiland van jou balkon of bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Gesin met tieners

Perfekte naweekwegbreek by die see.

Die plekkie is baie goed sentraal geleë, baie veilig en baie netjies. Sal beslis weer daar bespreek vir 'n volgende naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met vriende

Best views, cleanliness and value for money.

Thank you for hosting us. The apartment has the best views of the mountain and is within walking distance of the beach and shops. The service, cleanliness and panoramic views of the surrounding area made it hard for us to leave. I would recommend 605 Nautica to all. We will surely be making use of this amazing apartment in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Thank you Michael for your wonderful review. We're so glad you enjoyed your stay in our apartment and your shark cage diving! We look forward to welcoming you back.

605 Nautica
Janine B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Gesin met tieners

Pragtige ligging, en beslis die moeite werd.

Die uitsig was absoluut pragtig. Die woonstel was skoon, netjies en goed toegerus vir wat ons nodig gehad het. Die ligging is naby restaurante en ander winkels, en ons kon ook net oor die pad stap om af te gaan strand toe, wat die kinders natuurlik gate uit geniet het. Hierdie is beslis waarde vir geld, en ek hoop ons sal weer eendag gebruik kan maak van hierdie pragtige woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Thank you, Janine, for your review. It was a pleasure to host you in our apartment and we're so glad you enjoyed your stay. We hope to welcome you back in future.

605 Nautica
Adriaan G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G
Gesin met tieners

Alles wat 'n gesin benodig en meer.

Thank you Kelly for an awesome stay. Our stay was a joy for both myself and the boys, with everything needed. Amazing views of Table mountain and Robben Island, all from the balcony and all the shops and restaurants walking distance away. Thanks again, we will most definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Thank you, Adriaan, for the great review. It was such a pleasure to host you and your boys and I'm so glad you had a great stay. We also appreciate that you looked after our property during your stay and hope to welcome you back again one day.

605 Nautica
Cornelle M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig!

Heerlik gekuier. Pragtige uitsig. Woonstel was skoon, diens vriendelik. Kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Many thanks for your review Cornelle, we hope to see you again at our apartment.

605 Nautica
Richard B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Gesin met klein kinders

Excellent base from where to enjoy Cape Town at its best!

Kelly went out of her way to ensure our comfort. The apartment is very well equipped and clean. It was a pleasure to stay there and will in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Thank you for your wonderful review, Richard. I'm so glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back again.

605 Nautica
Johan R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Everything we were looking for in accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

I'm so glad you enjoyed your stay in our apartment, Jacobus, and thank you for your review. We hope to welcome you back in the future.

605 Nautica
Marlene L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Loopafstand van die strand en eetplekke. Pragtige uitsig in 'n veilige kompleks met motorhuis. Die woonstel is gerieflik ingerig en toegerus met alle benodigdhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Thank you Marlene for your review. We are glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back again!

605 Nautica
Antoinette J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike diens

Ongelooflike diens. Ligging. Baie netjies en skoon. Meer as die geld werd. Beslis ons go to plekke weer en weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Antoinette, thank you for your review. We hope to welcome you back to our apartment again.

605 Nautica
Izabel S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izabel S
Gesin met tieners

STUNNING VIEW

ONS HET BAIE LEKKER GEBLY EKT ONGELUKKIG NIE BESEF DIE PLEK IS OP DIE SESDE VLOER EN MY MAN HET HOOGTEVREES SO DIT WAS N UITDAGGING OP EN AF VERAL OP ONS EERSTE DAG HET DIE LIFT GEBREUK EN ONS MOES AL ONS KOS EN TASSE 6 VLOERE OPDRA MAAR DIE PLEKKIE IS GOED INGERIG MET UITSTEKENDE UITSIG DANKIE IZABEL

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Izabel.
Thank you for your review, we are please you enjoyed your stay.

605 Nautica
Pc H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc H
Gesin met klein kinders

Wonderlike Plek

Adrian is n aangename mens en baie gas vry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Many thanks for your review, we hope to see you again.

605 Nautica
Mariette J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette J
Gesin met klein kinders

Netjies ingerig en mooi uitsig. Als en meer wat jy nodig het.

Baie netjies en skoon. Als en meer wat jy nodig het. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Fantastiese see-uitsig. Word bederf met aankoms by jou woonplek. Definitief word Nautica 605 aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Mariette,
Thanks for your comments, see you again next year

605 Nautica
Wayne S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring met fantastiese see uitsig.

Fantastiese see uitsig en berguitsig. Oorkant die see, loopafstand. Kan ook Robben eiland sien vanaf die woonstel. Lekker sentraal geleë. Baie vriendelike diens van Adrian. Dankie sal definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha J

Very good.

Nice and cosy apartment with everything you need. The electric blankets were a bonus in the cold weather. Thank you. We will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Retha,
Many thanks for your kind review, we hope we see you again in the not too distant future

605 Nautica
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Pragtige woonstel in prentjie mooi omgewing.

Die woonstel is netjies met alles wat jy nodig het. Die uitsig uit die woonstel is ongelooflik mooi. Toesluitmotorhuis wat in die gebou inloop wat verseker dat die wind jou nie wegwaai nie is 'n absolute pluspunt. Woonstelblok stil en sal vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Anita,
Many thanks for your kind review. We hope to see you again.
Regards,
Adrian

605 Nautica
Maria V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Lovely place.

Everything you need in a holiday apartment. Lovely view. Friendly and helpful hosts. Really enjoyable stay. Would recommend to all. Hoping to go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Maria,
Many thanks for your very kind review, you are welcome to stay anytime.
regards,
Adrian

605 Nautica
Kim S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S
Gesin met klein kinders

What a wonderful holiday.

We had a truly blessed stay at 605 Nautica, slept like a baby, you feel like you on the beach because the views are out of this world and the apartment is very tastefully decorated, so cozy and welcoming. The owners did everything in their power to ensure we had a great stay! Will definitely refer to everyone I know. Thank you very much for an amazing stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Kim,

Many thanks for your very kind review. It was a pleasure to host you and your family.

We look forward to seeing you again sometime soon.

Regards,
605 Nautica

605 Nautica
Judy K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net 'n plesier, 'n heerlike bederf-ervaring.

Smaakvol, netjies, met die mooiste uitsig! Sal dit beslis met vrymoedigheid aanbeveel en vir seker ingedagte hou vir toekomstige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Dear Stephan,

Many thanks for your very kind review. We hope to see you again sometime and that all goes well with your family.

Regards,
Adrian

605 Nautica
Karin B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Stapafstand van alles. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Gordon,

Many thanks for your review, it is greatly appreciated. We hope to see you again soon.

Regards,
Adrian

605 Nautica
Marisa S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa S
Saam met vriende

Absoluut perfekte verblyf met 'n asemrowende uitsig!

Ons het werklik ons 9 dae by 605 Nautica baie geniet. Alles was pragtig skoon, uitstekend toegerus en in goeie smaak gedoen. Elektriese warmkomberse en snoesige beddegoed en handdoeke vir die winter was ‘n lekker verrassing. 605 het ‘n asemrowende uitsig oor Kaapstad, Tafelberg, Robbeneiland en die see; en is heerlik naby verskeie oulike restaurante en die strand geleë. Adrian was baie vriendelik, stiptelik en behulpsaam en ons sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Marisa,
Many thanks for your very kind review and for looking after our apartment so well. You are more than welcome to stay again and we look forward to that.
Regards,
Adrian

605 Nautica
Celeste G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste G
Gesin met tieners

Fantastiese ligging, asemrowende uitsig.

Vriendelike diens, met die mooiste uitsig. Woonstel toegerus met als en nog meer. Sal vir seker aanbeveel en word hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Celeste,
Many thanks for your very kind review. We are really happy that you enjoyed your stay and we hope to see you again.
Regards,
Adrian

605 Nautica
Sharon M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Saam met vriende

Everything about this unit was exceptional.

Loved the comfort, from electric blankets and fluffy towels to the most comfortable bed. The view is amazing and the sea theme throughout great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Sharon,
Many thanks for your very kind review. We are chuffed that you enjoyed your stay and we hope to see you again.
Regards,
Adrian

605 Nautica
Eduard V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolutely perfect stay.

We really had a wonderful time at 605 Nautica. Perfectly located, modernly and stylishly furnished with the best view and within walking distance from the beach. Great client service. We will definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Eduard,
Many thanks for your kind review and we look forward to seeing you again.

605 Nautica
Marietjie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Uitstekend.

Kan nie beter kry nie! Wonderlike uitsig oor see en op Tafelberg! Restaurante en winkels baie naby. Woonstel baie goed ingerig, sal sommer permanent daar wil woon. Selfs Adriaan wie ons ontvang het, was baie behulpsaam. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Dear Marietjie,

Thanks a lot for your very kind review, we do hope you will come and stay again

Regards,
Adrian

605 Nautica
Jeanmari J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanmari J
Saam met vriende

Definitief weer!

Baie mooi uitsig. Vriendelike ontvangs. Enige tyd sal ek weer daar tuis gaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, goeie ligging.

A well equipped flat in a good area near the beach. Easy access to most of the tourist attractions. The owner is also very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Leon,
Many thanks for the kind review. With a bit of luck, we will see you guys again.
Thanks again.
Regards,
Adrian

605 Nautica
Cheraldy A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheraldy A

Breathtaking apartments.

We had a fantastic stay, we would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Good day Cheraldy,

Many thanks for your kind review, you and your family are welcome to come back anytime you like.

Regards
Adrian

605 Nautica
Gabriel L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic! The best we've ever experience in Cape Town.

Excellent! Keep it up. This was the best 2 days we ever spent in a apartment for the past 40 years. Will be back next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Gawie,
Many thanks for your kind review. We are really happy that you enjoyed your stay and we look forward to seeing you guys next year.
Regards
Adrian

605 Nautica
Izelle D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle D

Pragtige uitsig oor die see en Tafelberg.

Die eenheid is uitstekend geleë, met 'n pragtige uitsig oor die oseaan en Tafelberg. Baie naby aan 'n verskeidenheid van restaurante en winkels. Die eenheid se spasie is baie goed benut en baie gerieflik ingerig. Die eenheid was baie netjies en skoon. Van die oomblik wat ek die eenheid bespreek het, het Adrian kontak gemaak, ek was dus vroegtydig op hoogte van alle reëlings. Ek sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Izelle,
Many thanks for your complimentary review. We are chuffed you enjoyed your stay and you are very welcome to stay again.
Regards
Adrian

605 Nautica
Carien H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik - naby alles.

Ons was vriendelik ontvang. Baie lekker eenheid met alles wat nodig is. Alles is skoon, netjies en sentraal. Lekker koffie, beskuit, sjokolade en dankie ook vir die melkie! Lieflike see-uitsig op die strand. Ons het rus en vrede ervaar. Ons sal beslis weer by 605 Nautica tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Carien,
Many thanks for your kind review and we do hope to see you again.
Regards
Adrian and Val

605 Nautica
Albert V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Besigheidsreis

Awesome stay, close proximity to main beach and breathtaking view of Table Mountain. Will definitely stay there again.

All our needs were met as overview indicated and good, enjoyable stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome verblyf, naby die hoofstrand en asemrowende uitsig op Tafelberg. Sal beslis weer daar bly.

Al ons behoeftes is aan voldoen en 'n goeie, aangename verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Dear Albert,

Thank you for your review, we are happy you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again at the end of August.

Best regards,
Adrian

605 Nautica
Elna S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Gesin met tieners

Net een woord: ongelooflik.

Dit was die beste verblyf wat ons nog beleef het. Dit is pragtig, netjies, goeie kliëntediens en die uitsig is ongelooflik. Sal elke keer teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

605 Nautica se terugvoer

Hi Elna,
Many thanks for your very kind review. I'm sorry I haven't replied in Afrikaans. Thank you for looking after our apartment so well and you and Andre are more than welcome to stay any time.
Best regards,
Adrian

605 Nautica
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clamstraat 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGSemBafMVj6fPJFRYslbZiAUa5wlqc7uXY8TzAk6uX360q1foi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 18 Clam Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.825215597522 18.479654839287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem