608 Cascades

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

608 Cascades is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige woonstelblok met toegangsbeheer en 'n portier in Groenpunt.

Dié knus woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -slaaparea. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 608 Cascades sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Portier
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 608 Cascades gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za