61 @ Felicia
Beskrywing
Eenheid 1 is 'n eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke is ingesluit, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n slaapbank asook 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg.
Belasting en Ekstras
Bring asseblief jou eie strandhanddoeke.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 2 is 'n eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n slaapbank en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg.
Belasting en Ekstras
Bring asseblief jou eie strandhanddoeke.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Feliciastraat 61, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom