LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 61 @ Lane | LekkeSlaap
+11

61 @ Lane

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerry-weg 61, Parkview, Randburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

61 @ Lane is ’n knus selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Parkview, Randburg.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis, eetarea en sitarea. Een van die slaapkamers het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. ’n Bed vir ’n kind kan op versoek bygevoeg word. Die kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ontbyt is op versoek beskikbaar. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan.

Daar is veilige parkeerplek is agter ’n elektroniese motorhuisdeur beskikbaar.

61 @ lane is 2 km vanaf Johannesburg Dieretuin, 2,3 km vanaf Milparkhospitaal, 4 km vanaf Rosebank Mall en Killarney Mall waar daar verskeie winkels en restaurante is en 5 km vanaf Charlotte Maxeke Hospitaal.

Slaapplek

’n Bespreking by 61 @ Lane sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kerry-weg 61, Parkview, Randburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerry-weg 61, Parkview, Randburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18ecd639cd1864140fa9f9026b6d2432bff33838493c98bed51d660c37a8d937464e56a895a01d75fdf0ec1017d201b1ee04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (vir 4 persone) 61 Kerry Road Parkview 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.16571 28.02405
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!