LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 61 Longbridge | LekkeSlaap
+23

61 Longbridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longbridge-weg 61, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

61 Longbridge is 'n moderne en stylvolle vakansiehuis op die Kingswood Gholflandgoed, 'n leefstylgholflandgoed in George. George skuil aan die voet van die Outeniekwaberge en het 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. Dis 'n goeie basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Die smaakvol versierde huis beskik oor 4 slaapkamers en is geskik vir 8 gaste. Daar is 2 slaapkamers bo, en elkeen het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Dié kamers het 'n mooi uitsig oor die tuin en op die omliggende berge. Die derde en vierde slaapkamer is onder en het elkeen 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 'n badkamer.

Die ruim kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n opwaskamer. Die oopplan-leefarea het 'n TV, sitkamerstel en 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die tweede sitarea het 'n groot kaggel wat deur gemaklike sitplek omring word, en bied ook toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai-area.

Doendinge in die dorp sluit visvang, valskermsweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk gedurende die seisoen en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by 61 Longbridge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Longbridge-weg 61, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 900
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longbridge-weg 61, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhjfi1MR5BQPnUJm2JtydN6db0b9ursK4Iq75FOCjU0v0ax0fDk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 900  per nag (vir 8 persone) 61 Longbridge Road Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.958536244715 22.434590994582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!