610 @ The Heroldsbay Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

610 @ The Heroldsbay Hotel is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks in die kusdorp Heroldsbaai. Dié prentjiemooi dorp is die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete en alles wat dit bied kan verken.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en het 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die sitkamer het 'n slaapbank met slaapplek vir 2 gaste en daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en kooktoebehore. Die eenheid het ook 'n TV en toegang tot 'n balkon. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braaiplek.

Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, voetslaan, gholfspeel en voëlkyk.

Slaapplek

'n Bespreking by 610 @ The Heroldsbay Hotel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 610 @ The Heroldsbay Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za