LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+28
Selfsorg in Johannesburg SSB

610 Isibaya House

Onlangs gelys

3 gaste

0 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 84 Marshall Street, Isibaya House Unit 610, Johannesburg, 2001, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

610 Isibaya House is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in Marshalltown, Johannesburg se middestad. Die woonstel bied 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vir sakereisigers of vakansiegangers vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie eenheid op die sesde verdieping bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra slaapbank slegs vir kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort bo die bad, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n rusbank en 'n slim-TV met stroomopsies, en toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af en 24-uur-sekuriteit. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met O.R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 27 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Golf Reef City-temapark, Ellis Park-stadion, die FNB-stadion, Universiteit van Witwatersrand en die Museum van Afrika.


Kamer-opset

Leefarea

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste

Ligging

  • 84 Marshall Street, Isibaya House Unit 610, Johannesburg, 2001, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Bespreek

84 Marshall Street, Isibaya House Unit 610, Johannesburg, 2001, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0e5ea4403fff05157993e3e8f7ec437388116446e0232e16d8621443cad81090c692a73b165bc246447b5555c7ab15fcfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 84 Marshall Street Isibaya House Unit 610 2001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.207380266683 28.044143439951

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang